Page 3 of 5

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 22 Jan 2016 15:22
by georgeb
Michael wrote:Die 3.0 engine het ongelukkig n reputasie gekry as n onbetroubare engin, maar ek dink nie elke liewe 3.0 moet nou afgeskiet word as n engine wat jou langs die pad gaan los nie.
Manne - is dit nie die pre-2003 3.0 diesel wat as die "grenade" bekend gestaan het nie? Daardie masjiene was mos maar bekend vir over-fuel en over-heat of praat ek nou uit my beurt uit?


Groetnis

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 22 Jan 2016 15:32
by Peter Connan
George dit is waar, maar die problem was meestal programering en die een is lankal reggemaak.

Verder, as mens die EGT's dophou is daar omtrent geen gevaar van hand-grenade nie. En die kar het 'n Madman in van voor die enjin reggemaak is na hy water gekry het.

Vra maar vir Oom Mac, dit was syne.

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 22 Jan 2016 18:02
by Michael
Dit is net soos Peter daar se, mens ry nie net lekker met n 3.0 en dan se hy boom nie. As hy over fuel gaan die Madman dit dadelik op tel en jou waarsku......

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 29 Jan 2016 09:54
by SJC
Michael wrote: Lourens (eienaar van hierdie Patrol) wad Desember Mozambique toe met hom en het net onder 800km gekry met die main en sub tenk. Hierdie engine loop nog baie mooi en het nie probleme nie.
Hoeveel liter is die tanks saam, 135l?

5.9km/l verbruik - dit nie bietjie hoog vir 'n 3.0 diesel nie?

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 29 Jan 2016 10:08
by Michael
nee dis n 95 en 32L tenk, plus as die liggie aan kom is daar nog 10L in die tenk.

Hy het omtrent 8.5km/L gekry

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 29 Jan 2016 13:41
by SJC
8.5 is nie sleg nie. :thumbup:
So, hy het dan 800km op die hoof tank gekry. Ek het dit gelees as 800 op hoof en sub tenk.. :think:

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 29 Jan 2016 18:50
by Michael
Fanus ek het nie die presiese km en hoeveelheid brandstof nie. Weet net Lourens het gese hy het omtrent 800km gekry en het in die omgewing van 8.5 gegee :thumbup:

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 01 Feb 2016 09:46
by Stefan
Onthou net dat groter bande die odo laat "onder lees" ~10%

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 01 Feb 2016 09:58
by SJC
Ek het opgemerk dat my bakkie se odo met 4% uit is. (in vergelyking met gps afstand.)
Dis op 255/85r16's. (oorspronklike grote op my bakkie: 235/85r16).

http://www.1010tires.com/Tools/Tire-Siz ... /255-85R16

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 06 Feb 2016 08:03
by Tiny Howarth
Mooi Lorry hoop jy verkoop gou :salute: