Page 3 of 4
Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 17 Jul 2021 22:37
by Tinus lotz
Die terrain taimer goed is ook reg praat maar as jy sukkel
Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 18 Jul 2021 06:35
by SJC
Ek het toe nie veel keuse gehad ivm parte te soek nie, (moes probleem uit sort om terug by die werk te kom). mechanic het slave sylinder na n “break en clutch” plek gevat waar hulle die rubbertjies of seels vervang het.
Die seel(s) wat vervang was, was omtrent R200.
Hopelik gaan hy n rukkie hou aangesien ek nie kan sê hoe goeie kwalityd dit is nie...

Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 18 Jul 2021 09:54
by Tinus lotz
Natal re sleeving hier by ons in centorion die ook baie goeie werk op dit
Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 22 Apr 2022 19:26
by SJC
SJC wrote: ↑18 Jul 2021 06:35
Ek het toe nie veel keuse gehad ivm parte te soek nie, (moes probleem uit sort om terug by die werk te kom). mechanic het slave sylinder na n “break en clutch” plek gevat waar hulle die rubbertjies of seels vervang het.
Die seel(s) wat vervang was, was omtrent R200.
Hopelik gaan hy n rukkie hou aangesien ek nie kan sê hoe goeie kwalityd dit is nie...
Het toe nie lank gehou nie...

Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 22 Apr 2022 21:52
by SJC
Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 23 Apr 2022 08:02
by SJC
Te min spasie tussen exhaust in cylinder...

Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 23 Apr 2022 08:36
by Peter Connan
Daar is veronderstel om twee heat shields daar te wees. Een bout aan die silinder vas, en een aan die exhaust.
Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 23 Apr 2022 08:51
by SJC
Het gewen. Maar n 14 spanner gebruik.

Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 23 Apr 2022 11:10
by SJC
Gaan ook die clutch fork boot moet vervang een of ander tyd.
Re: Clutch Slave cylinder boot and clutch fork boot
Posted: 23 Apr 2022 11:39
by SJC
Peter Connan wrote: ↑23 Apr 2022 08:36
Daar is veronderstel om twee heat shields daar te wees. Een bout aan die silinder vas, en een aan die exhaust.
Die heatshield op die cylinder was so opgesit:
Maar ek dink hy moet eerder so op wees?