Re: Trailer: What to buy?
Posted: 12 Oct 2009 08:31
Ja ek het ook n malperd opgesaal want genoeg van nat tente ,ons kuier of dit nou reen of nie so die vraag was eenvoudig slaan ek tent op ,als reeds in my nissan gerig of sleep ek, want n tryler bly n helse klomp opslaan werk en vir die geld wat jy moet betaal was dit net nie vir my nie, het toe maar n 2005 explorer gekoop want almal kan droog slaap en n nat afdak is nie so sleg nie ,hang elk geval buite , en as ons ver in die gopse is karring sal dit maar weer die nissan bly