Re: EGR Blocked
Posted: 18 Oct 2009 13:47
Ja myne is handrat, ek "commute " glad nie met my Patrol nie , maar die laaste 3000km was my verbruik , die swakste 7.11km/l en my beste was 10.1km. Ek hardloop op n gemiddeld van so 7.9km/l. Meestal lang pad met n treiler gewoonlik.
Dan is ek gewoonlik van die kus af oppad binneland toe.
Ek het nou op my Kruger trip , net vir jul inligting die vlge beleef.Ek en my broer het dieselfde treiler n Afrispoor , saam volgemaak en saam gery van die huis af tot in Swaziland waar ons volgemaak het , 495km verder het ek 57 lt ingegooi dws n verbruik van 8.68km/l en hy met n Disco 2 TD 5 auto was sy verbruik 45 lt dws 11km/l. Ek kon nie sy voertuig se verbruik glo nie , maar dit was die hele vakansie dieselfde trend , sy verbruik was fenominaal teenoor myne.
My vraag is hoekom kan ek nie dieselfde verbruik as hy kry nie, en die Disco is verdomp Auto ook nog, en nie veel ligter in gewig nie.
Ek moet ook bieg ek was bietjie teleergesteld in die GU 3.0 d se verbruik teenoor my ou GQ 4.2 D , ek het gedog dit sal baie beter wees maar kon toe slegs so n 1 - 1.5lt beter verbruik kry. Terwyl ek altyd die 4.2 gedruk het en nurse die 3.0 n bietjie .Ek vind ook dat die ZD30 koeler hardloop as die 4.2d, dit is nou die water temp.op n snikhede dag.(miskien omdat ek ry op EGT, weet nie
Maar ek gaan ook beslis my EGR nou afblok.Het jul dit afgeblok soos per die Ref. dokument?
Jg stuur bietjie idees en kietjies van jou catch can, op die Oz site het n ou n oliefilter gebruik gemonteer in n plastiese pyp. Sal vir julle die artikel e pos.