Page 3 of 6
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 17 Nov 2015 19:50
by JoshJ
Micheal, Ek moet eers iemand kry wat Legit wheel cover maak. Ek is nie mal oor die graphics op die huidige ene nie. Ek dink hulle kon beter. En dan moet ek eers my kar VPS voor ek hom op sit want die ouens met die cruisers gaan my met goed gooi
Ja Tinus. Hulle moet nou gepaint word. Hopenlik voor 2016
Fanus, dis n skande ou. Dan se jy dit nog so hard ok

Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 18 Nov 2015 13:28
by Russ Kellermann
This vehicle looks beautifully set up and looks the part. Amazing vehicle. enjoying the pics.
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 13 Feb 2016 18:08
by JoshJ
So it was time for a little TLC again..... the theme was bigger is better.
I painted the mags black. (Liked the darker rims more)
Installed a 3" exhaust from the turbo all the way out. With one 3" straight though box. The OE downpipe was 47mm with 2 CAT's. (All mandril bends)
Replaced the warn KM2's with 33" Cooper ST Maxx. ( Thanx again Tinus!!

)
Upgraded the Nuvi with T4A to the new and not released Tom Tom 6" Bridge. Set up as per the Voetspore madagaskar team's. ( Thanx again Micheal

)

- 20160213_085400.jpg (2.29 MiB) Viewed 3175 times

- 20160213_092240.jpg (1.76 MiB) Viewed 3175 times

- 20160212_171920.jpg (1.84 MiB) Viewed 3175 times

- 20160212_171824.jpg (1.29 MiB) Viewed 3175 times

- 20160212_155309.jpg (2.42 MiB) Viewed 3175 times

- 20160213_085407.jpg (1.87 MiB) Viewed 3175 times

- 20160213_091833.jpg (1.41 MiB) Viewed 3175 times
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 13 Feb 2016 18:17
by Tinus lotz
Mooi dude hoe voel daai motor nou dat hy kan asem haal.????
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 13 Feb 2016 18:22
by SJC
Ja dit lyk nou lekker.
(Wat se grote km2's het jy op gehad - is daar enige lewe oor in hulle?)
Hoeveel het die exhaust jou gekos? - ek moet sommetjies maak. Wil myne ook doen.
Was jou rims nie klaar swart gewees nie?
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 13 Feb 2016 19:12
by Michael
Baie nice Josh!!
Nou sal ons weer n drag race moet doen om te sien wie se diesel die vinnigste is....... ek hardloop net uit goed uit om te upgrade op my Patrol

Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 14 Feb 2016 10:43
by JoshJ
SJC wrote:Ja dit lyk nou lekker.
(Wat se grote km2's het jy op gehad - is daar enige lewe oor in hulle?)
Hoeveel het die exhaust jou gekos? - ek moet sommetjies maak. Wil myne ook doen.
Was jou rims nie klaar swart gewees nie?
My ou bande was 285/70/17. Hulle le by Tinus. Hulle is verniet vir ouens wat n extra band wil he. Hulle is in my opini nie meer veilig nie. Maar daar is nog baoe kilos oor in hulle.
Exaust was R2900 vir mild steel. En as jy stainless soek vra hulle R3500.
My mags was swart plastidip. Nie geverf nie.
Baie dankie ouens

Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 14 Feb 2016 11:14
by SJC
Ek het 16" rims, so gaan nie vir my werk nie.
Het die plastidip lank gehou? m.a.w. het dit begin af dop en jy moes dit vervang, of het jy maar net besluit om die rims te verf?
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 14 Feb 2016 11:23
by SJC
SJC wrote:Ek het 16" rims, so gaan nie vir my werk nie.
Het die plastidip lank gehou? m.a.w. het dit begin af dop en jy moes dit vervang, of het jy maar net besluit om die rims te verf?
Want ek wil myne verf, maar wonder of dit tyd mors gaan wees om plastidip roete te gaan.
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 14 Feb 2016 11:29
by JoshJ
Die plastidip werk mooi. Het egter af gekrap op 2 plekkies met die rivertrip.
Die groot probleem is dat dit n "tydelike" ding is. En heeltyd in my kop afgespeel het. Dit sal nooit so taai soos verf wees nie. Verf was R220. Plastigoete wat op was R1600.
Maar ja, moes eers seker maak ek like die donker rims voor ek dit permanent donker maak.