

Ja Tinus. Hulle moet nou gepaint word. Hopenlik voor 2016

Fanus, dis n skande ou. Dan se jy dit nog so hard ok

SJC wrote:Ja dit lyk nou lekker.![]()
(Wat se grote km2's het jy op gehad - is daar enige lewe oor in hulle?)
Hoeveel het die exhaust jou gekos? - ek moet sommetjies maak. Wil myne ook doen.
Was jou rims nie klaar swart gewees nie?
Want ek wil myne verf, maar wonder of dit tyd mors gaan wees om plastidip roete te gaan.SJC wrote:Ek het 16" rims, so gaan nie vir my werk nie.
Het die plastidip lank gehou? m.a.w. het dit begin af dop en jy moes dit vervang, of het jy maar net besluit om die rims te verf?
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests