Page 3 of 5

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 02 Mar 2015 10:17
by Herrie
Hier het ons gekamp.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 02 Mar 2015 13:09
by Pieter B
Heng Thabbies! Jou boswa lyk amper groter as jou Trollie...

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 02 Mar 2015 17:25
by Tinus lotz
Daai is en bly maar n mooi gu ....al is hy bietjie kort....lol....miskien kort die boswa ook n bietjie pimp :thumbup: :lol:

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 02 Mar 2015 20:15
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:Daai is en bly maar n mooi gu ....al is hy bietjie kort....lol....miskien kort die boswa ook n bietjie pimp :thumbup: :lol:
En sy tyres is bietjie groot vir sy body!
Ek sien nou die dag, paar weke gelede vir Thabbies op die N14 Krugersdorp se kan toe ry.
Moes hy gewees het. Geen ander GU Shortie in daai kleur, met sulke groot tekkies in hierdie geweste nie.
Maar hy kan ry orraait.

Het jarre gelede met vroulief by Borakalalo gaan voels kyk.
Wil nog met Kobus praat oor die tented camps daar.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 11 Mar 2015 07:46
by Herrie
Who would like to join us on the 10-12 April?

1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 11 Mar 2015 13:40
by offroadbiker
Wife cant make it - sleeping with the dogs.....

Maybe someone feels like partnering up and we go in one vehicle?

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 22 Apr 2015 11:32
by Herrie
Ons volgende naweek gaan die 8-10 Mei wees by Borakalalo en wie sal my daar kan kom help?

1.
2.
3.
4.
5.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 22 Apr 2015 11:50
by iandvl
Kobus,

Ek wou lankal al deel gewees van die projek, maar sukkel tyds gewys.

Hierdie keer, dink ek sal dit dalk kan maak, afhangende van werks verpligtinge en my studies. Ek sal teen Maandag volgende week kan bevestig.

Ian

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 22 Apr 2015 12:22
by Herrie
Baie dankie Ian.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 04 May 2015 15:10
by Herrie
Ek gaan Vrydag middag Borakalalo toe en wie wil saam met my gaan want ek het die inligting van die voertuig nodig sodat julle nie hoef te betaal nie om by die hek in te kom.