Page 3 of 3

Re: Free flow exhaust.

Posted: 15 Sep 2009 15:39
by Vaatjie
:woo: Ek is daar.

Re: Free flow exhaust.

Posted: 15 Sep 2009 17:28
by Freakazoid
Sien julle daar. Bietjie laat om te laat weet maar liwer laat as nooit.

Re: Free flow exhaust discussion workshop

Posted: 16 Sep 2009 21:51
by Stefan
Neee! Hoe het ek hierdie post gemis? :thumbdown:

Hoe was dit?

Re: Free flow exhaust discussion workshop

Posted: 16 Sep 2009 22:09
by Pieter du Toit
Stefan,

It was great - Kosie Swanepoel, Frans Fourie, myself, Vaatjie, Cornelius, Freakazoid was daar. Lekker gesels en gekuier, baie inligting uitgeruil, en almal daar weg met n hele paar planne opgelyn. Cornelius gaan more oggend (Don) na Kosie toe vir n power run op die dyno - dan na Roddy toe vir die exhaust en daarna is dit terug na Kosie toe vir Chip en dyno!!!

Great - ek's volgende!! Het klaar die chip maar my exhaust moet nog gedoen word!!!

Ons is half 10 eers daar weg - julle het ietsie lekkers gemis maar daar sal nog geleenthede wees. Freakzoid het ook vir ons sy werkswinkel en lifts aangebied vir na ure - ook ietsie om te onthou!!

Re: Free flow exhaust discussion workshop

Posted: 17 Sep 2009 06:49
by Abri Hoffman
Klink lekker, wens ek was daar.

Cornelius kannie wag vir jou terugvoer na die mods nie.

Re: Free flow exhaust discussion workshop

Posted: 18 Sep 2009 09:15
by Stefan
Klink great. Jammer ek het dit gemis. Volgende keer