Page 3 of 3

Re: my troll

Posted: 29 Oct 2014 18:43
by Kagiso II
nee man -- altwee daai Trolle lyk donkerblou op my laptoppi se skrien - en die bumper is dieselle -- toe krap ik sommer jou * *

Ek het nie presies detail van waar le daai spesifieke lappi grond nie -- Sarel by dye Martinsdrift Grens weet mooi waar.
[Drian het vir ons slaapplek aangebied op Kokomori .. as dit help ?]