Re: LAZY 4.8 hunting for gears...
Posted: 20 Oct 2014 17:29
Not a bad idea. I used the same gauge on my Land Rover for the engine oil pressure and fuel pump pressure, with a toggle switch. Very useful as you know the pump's in trouble long before the engine starts playing up.David wrote:Al gesien hoeveel gemors uit die petrol tenk uit kom as jy jou petrol filter vervang? Ek dink baie Patrols se pompe pomp al minder oor 'n lang tydperk a.g.v. slytasie en jy kom dit nie agter nie want dit het nie vinnig gebeur nie.
Ek oorweeg dit nog sterk om sommer permanent 'n Fuel Pressure gauge in te bou want dit gaan ook vir jou wys wanneer jou petrol filter vuil is.
Dink ek moet maar my Patrol so bietjie bederf en vir hom 'n pomp koop vir Kersfees en dan my huidige een as spare gebruik want hy is nog redelik ok maar 8 jaar oud!