Page 3 of 3

Re: Diesel motor

Posted: 15 Oct 2014 16:24
by davidvdm
Niks fout met diesel se krag in modder

Re: Diesel motor

Posted: 15 Oct 2014 16:30
by davidvdm
En meeste van die ouens wat die kompetisies ry het ook diesel...

Re: Diesel motor

Posted: 15 Oct 2014 22:25
by Alex Roux
Reenen wrote:Lexus v8 in modder


Nissan TD27 turbo in modder

Die Colt met Lexus begin vanaf stilstand and spin. Dis lekker speel, maar nie die regte manier om die bult uit te ry nie.

Reenen se bakkie aan die ander kant gebruik momentum, van lank voor hy nog in die modder beland, en doen dit slim.

Om rerig te kan vergelyk moet mens die selfde kar, selfde bande and ewe veel breins in elke geval kan toepas, om die twee enjins te kan vergelyk.
Maar dan bygese, met die petrol enjin sal die versoeking altyd daar wees om die lepel dieper te trap, en dit werk nie in modder nie.
Dit maak nie die petrol sleg in modder nie (soos my clips gewys het), maar dit is net makliker met 'n diesel enjin wat meer natuurlike wringkrag op lae revolusies het.

Re: Diesel motor

Posted: 16 Oct 2014 05:33
by Michael
petrol wrote:Reenen pm my asb jou no ek moet met jou praat oor 2.7td, myne begin eers boost by 2 en eers teen omtrent 3 duisend revs boost hy .6 bar en het maar min krag.
Ek het n soortgelyke probleem met my TD42 gehad na ek hom gebou het. My probleem was dat die diesel pomp omtrent heeltemal toe gedraai was..... hy kon nie genoeg fuel kry om die turbo to kon op spoel nie