Page 3 of 3

Re: Interesting Read - Patrol bakkie vs Landcruiser

Posted: 25 Jun 2014 09:22
by bogeyman
Kom nounet terug van Rwanda waar ek die hele week met n Cruiser bakkie moes werk. 4l v6.

Ek dink ek gaan nog n week mank loop en my niere sal seker weer volgende week begin werk.

En as jy meer as twee grawe en n pik agter op laai skyn die ligte teen die boomtoppe vas.

Toe ek gister aand by die huis kom het ek eerste my bakkies gaan groet en toe my vrou. Dit sê alles.

Re: Interesting Read - Patrol bakkie vs Landcruiser

Posted: 25 Jun 2014 12:30
by Kagiso II
Kyk SA 4x4 se webblad .. hulle het net HOOG aanskrewe vir die nuwe Patrol Bakkie [waaaaaaaaaar hulle aan "new" engine kom weet k nie ..
ek dog dis die ZD30 engine wat hy mee kom ??
As dit n VQ30di is wil ek TWEE van daai bakkies hê :-)

Re: Interesting Read - Patrol bakkie vs Landcruiser

Posted: 07 Jul 2014 12:51
by Alex
the first thirty seconds says it all...