Page 3 of 7

Re: Help required

Posted: 10 Jun 2014 19:22
by Herrie
Wie gaan daar wees met die Patrols?

Ek werk daardie naweek in Borakalalo en sal miskien kan saamkom met my Safari.

Re: Help required

Posted: 10 Jun 2014 20:19
by Stefaansie
Nou net my naam op die lys gesit

Re: Help required

Posted: 11 Jun 2014 06:15
by Michael
Ok ek gaan julle join, waar sit ek my naam op die lys? Of kan iemand my naam op sit?

Re: Help required

Posted: 11 Jun 2014 08:17
by Alex Roux
Michael wrote:Ok ek gaan julle join, waar sit ek my naam op die lys? Of kan iemand my naam op sit?

http://4x4community.co.za/forum/showthr ... 410&page=3

Re: Help required

Posted: 11 Jun 2014 08:38
by Michael
Thanks Alex, ek moes nou eers registreer en wag vir die admin om my account te aktiveer voor ek kan post op die forum

Re: Help required

Posted: 11 Jun 2014 08:49
by Oellie
Sal daar wees as die Patrol reg is, sal na die naweek kan se.

Re: Help required

Posted: 11 Jun 2014 21:48
by ChristoSlang
Hmmmm.. lyk na pret.... Chuck het lanklaas bietjie ernstig gaan ry!

Grant ou maat, kom jy bietjie saam rookskerms gooi?

BTW: Die ou met die Cruiser wat daar gesukkel het om sy draai te maak is my pel Frans van Wyk - hy't so 'n ruk terug saam met ons Patrol ouens gaan ry by Sandwani. Daai dag wou sy Cruiser se electric fans nie aansit nie...

Re: Help required

Posted: 12 Jun 2014 08:35
by Alex Roux
Was dit die 80 series Cruiser met die Lexus enjin?

Re: Help required

Posted: 12 Jun 2014 22:26
by ChristoSlang
Net so Alex - daai einste een! Verseker nie die Lexus engine se fout nie? Nou moet ek fyn trap... :rolling:

My naam is ook op - sien julle daar!

Re: Help required

Posted: 13 Jun 2014 08:51
by bogeyman
Hi Alex,
Ek is nie op die ander forum geregistreer nie en wil ook nie.

Kan jy my naam daar opsit namens my asb.

Lyk of dit lekker gaan wees.

Chris.