Page 3 of 4
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 22 Oct 2009 08:54
by Theuhan
Ek het al met hom gepraat want ek wou dalk sy swb koop, maar sy karre word opgestel vir vinnig ry oor rowe terein, waar ek meer stadige goed doen.
Hy weet baie en ek het my OME by hulle gekoop hier bo in JHB.
Kan jy glo daar was R200.00 verskil tussen OME's en Ironman's.
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 22 Oct 2009 16:01
by Theuhan
Die bumper so ver, ek weet dit is n slegte foto, wat dink julle?

- PATROL BUMPER.jpg (42.08 KiB) Viewed 2224 times
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 22 Oct 2009 16:40
by Abri Hoffman
Sexy,
Wie maak dit vir jou en hoeveel kos dit? Ek wil ook een he

Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 23 Oct 2009 07:19
by Theuhan
n Pel van my maak hom vir my.
Ons weet nog nie wat hy gaan kos nie, want ons meet en pas hom nog, en ons gaan hom nog powdercoaters toe stuur, hel ek kan nie wag dat alles moet klaar nie.
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 23 Oct 2009 09:49
by JohnBoyZA
Lekker appraoch angle!

Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 23 Oct 2009 12:13
by Abri Hoffman
Se vir hom as hy kans sien wil ek ook een he. Sjoe dis mooi. Kannie wag om te sien hoe dit lyk as hy klaar is nie.
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 03 Nov 2009 11:05
by yamiax
Updated ons bietjie, toe man......

Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 03 Nov 2009 13:27
by Theuhan
EK HET HULLE GESE HY MOET KLAAR WEES TEEN 13 NOV, KAN NIE WAG NIE
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 23 Nov 2009 11:58
by Theuhan
Die suspention is in, maar die agter coils is te kort, so sy gat hang so bietjie.
Before

- swb patrol.JPG (69.71 KiB) Viewed 2176 times
Beafter

- kort pad raam 001klein.JPG (164.04 KiB) Viewed 2176 times
Na so bietjie speel by die baan op Robertbroom nou Bosvark 4x4 Adventures

- kort pad speel.jpg (165.12 KiB) Viewed 2176 times
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 23 Nov 2009 12:25
by Herrie
Mooi man!!!!!