Page 3 of 13
Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 09:57
by offroadbiker
Goeie blikkies
Daai Patrollie staan def nie in die garage nie
Myne staan nou op so 417000km
Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 10:17
by ricster
See Dirk.... yours is just run in now.
Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 10:25
by SJC
My 2008 4.2td bakkie het 211k km op... ek is die 2de eienaar.
Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 10:31
by offroadbiker
ricster wrote:See Dirk.... yours is just run in now.
Maybe its time for a few upgrades now

Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 10:58
by IanT
My 2006 4.8 GRX is sitting on 215000km not even run in yet

Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 12:14
by Herrie
My Patrol het 338000km en my Safari 334000km.

Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 12:28
by SCUBA Patrol
Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 13:40
by JoshJ
Mooi Phillip MOOI!!

hou ons naam hoog
mine has 35000, what can I say

Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 27 Nov 2015 17:03
by Jules
My GQ het nou 304500km en going strong
GENIET JUL NAWEEK
Shalom

Re: hoeveel km het patrol op?
Posted: 28 Nov 2015 16:03
by Roger Craps
Myne n 1999 4500 GRX het 137000Km,ja dis min ! En ek is die 2de eienaar.Ek werk in Dakar Senegal al agt en n half jaar darom die min km's,gaan elke 3 maande Suid Afrika toe,min tyd om met die Patrol te ry maar sal opmaak wanneer ek oor 16 maande aftree,dan sal ek en my vrou Suider Afrika plat ry met ons Patrol.