Page 3 of 3
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 30 Aug 2014 17:08
by Tommie
Dag Maats.
Ek is opsoek na voorste en agterste 4.8 grx diffs. Die vraag wat ek wil vra sal die diffs werk op 4.5. Ek sien dat die ratios langer is van die 4.8. Met ons ombouing van Yster benodig ons so biekie langer bene. En indien dit kan werk, het enige iemand diffs wat hulle wil smous?
Groete
Tommie
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 30 Aug 2014 19:16
by Alex Roux
Tommie
Wimpie het moontlik nog sy diffs.
Dit was vir sy 4.5 GRX, maar die ratios was reeds aangepas (langer), so mag dalk wees wat jy soek
Ek sal sy epos adres vir jou pm.
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 30 Aug 2014 20:57
by ricster
Wimpie sold those diffs already..... to someone in Cape Town if I'm not mistaken
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 30 Aug 2014 23:26
by Alex Roux
Aah yes, that rings a bell. I think it may have been Duckitt
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 31 Aug 2014 08:51
by Tommie
Maats.
Weet julle dan waar en wie het Wimpie se diff ratios verander, en wie kan help met so iets?
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 31 Aug 2014 11:09
by Alex Roux
Wimpie sal vir jou kan se.
Hy is nie akktief op die forum nie, maar lees sy eposse.
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 31 Aug 2014 14:06
by Tinus lotz
Tommie ek en piet sal nou nou loer maar sover ek weet is party 4.5 se diwwe dieselfe sterkte soek jy ander ratios? Dawid het n klomp diwwe op die oomblik chat met hom
Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Posted: 31 Aug 2014 16:25
by Tommie
Tinus.
Ja soek ander ratios. Het vir Wimpie ge epos, hoop hy antw. Sal vir Dawid ook bel.
Groete