Page 3 of 3

Re: GX Partol

Posted: 29 Jan 2014 07:43
by James
Bruin Beer wrote:Hoe is dit dat 'n Gobabis boer van so 'n stuk yster ontslae raad.
Moet seker iets met die boerdery en belasting te doen he :wink: .
Seker hy sal bine kort 'n nuwe baas he.
'n Trol hou mos nie van stil staan nie.
Bruin Beer
Onthou so 18 maande terug was daar n Namibise boer wat by n vul stasie gehijak en geskiet is in SA en sy geld gesteel?
Ek het nie geweet nie maar die Patrol het ek uit sy boedel uit gekoop!

Re: GX Partol

Posted: 29 Jan 2014 07:48
by James
Die boerdery was eintlik in Etosha gewees.

Re: GX Partol

Posted: 31 Jan 2014 11:51
by Christo.jvr
James, hoeveel kilometers het die outjie al gedoen?

Re: GX Partol

Posted: 31 Jan 2014 12:04
by James
Hy is amper "ingeloop" 331,000 'ingeloop by so 500,000' :lol: