Onthou so 18 maande terug was daar n Namibise boer wat by n vul stasie gehijak en geskiet is in SA en sy geld gesteel?Bruin Beer wrote:Hoe is dit dat 'n Gobabis boer van so 'n stuk yster ontslae raad.
Moet seker iets met die boerdery en belasting te doen he.
Seker hy sal bine kort 'n nuwe baas he.
'n Trol hou mos nie van stil staan nie.
Bruin Beer
Ek het nie geweet nie maar die Patrol het ek uit sy boedel uit gekoop!