Page 3 of 8
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 21 Jan 2014 14:14
by Alex Roux
marakasmalan wrote:Groot moeilikkheid gewees omdat die manne van Afriski na die eskarp gery het deur 'n wêreld-erfenis gebied. .... op 4x4community forum is daar is sticky omtrent die aangeleentheid onder Lesotho. Baie versigtig, daar is manne wat emosioneel raak omtrent die storie. Met goeie rede.
Marnus, nou verstaan ek. Ekt sommer aangeneem wat jy van praat is per kar, en ook toelaatbaar per kar.
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 27 Jan 2014 11:02
by offroadbiker
Looks like I will be doing Baboons in July
Who knows might even see some snow....
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Mar 2016 22:16
by SJC
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 29 Mar 2016 10:12
by Alex Roux
Die ideale tyd is Herfs of Lente.
Somer is te nat, en Winter is te koud.
So ek sou voorstel 1-10 Oktober (binelandse skool vakansies)
Gaan jy dit reel Fanus?
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 30 Mar 2016 23:00
by Reenen
Ons sou dit oor 2 weke gedoen het, toe kan van ons groep nie meer nie. Lyk my dit is nou uitgestel na oktober toe.
Elkgeval, ek bou nog n Patrol spesiaal vir die roete...
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 30 Mar 2016 23:04
by SJC
Hierdie is defnitief op my bucket list. Waar presies is hierdie pas, suide van lesotho?
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 31 Mar 2016 14:01
by Peter Connan
Redelik middle dalk effe noord.
Net noord van Semonkong.
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Aug 2016 19:06
by Reenen
Was iemand onlangs op hom? Hoe lyk hy nou?
Ons ry hom 24 sept. N jeep, n defender, en ek in my dustbin.
Wil iemand ins join?
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Aug 2016 19:44
by Alex Roux
Reenen
Ek weet nie van iemand op hierdie forum wat dit onlangs gedoen het nie. So ek vermoed eerder lede van die 4x4 Community forum mag dalk vir jou kan se wat die toestand van die pas is.
Ek sal baie graag wil gaan en dit is op baie lede van hierdie forum se bucket-lys.
24 September nie egter moontlik vir my nie. Ons kan dalk kn langnaweek in 2017 kies om dit te reel.
As jy egter 24 Sept hierdie jaar gaan, kan ek jou vra om asb hier te skryf wat die 'moets' en 'moenies' is, en hoe om voor te berei.
En as dit genoeg pret vir jou was, dan kan jy ons join in 2017?
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 28 Aug 2016 20:13
by Reenen
Ja, ek gaan def. Ons trip was gereel vir 15 april, en toe uitgestel na sept.
Ek sien al baie lank uit. Ek maar n lui persoon, so hoop nie ek hoef baie uitte klim om pad te bou nie.