Page 3 of 3
Re: Broke my right lower control arm
Posted: 11 Sep 2009 20:22
by Freakazoid
Jy hoef net die onderstes te vervang. As jy regtig jou suspension wil fine tune dan kan jy die boonstes verstelbaar maak. Maar nie regtig nodig nie.
Re: Broke my right lower control arm
Posted: 11 Sep 2009 22:25
by G-MAN
Dankie.

Re: Broke my right lower control arm
Posted: 12 Sep 2009 00:04
by Abri Hoffman
Gerhard, ja hulle is langer, dink Pierre het gese so 12mm langer en dit lyk vir my na 15mm groter deursnee met meer as dubbel die wanddikte.
Mens kan duidelik sien dat hulle langer is wanneer die kar tot "factory spec" laat sak is, die agterwiele wil wil dan net die mudflaps raak.
Re: Broke my right lower control arm
Posted: 12 Sep 2009 00:08
by G-MAN
Abri, wat kos so n stel upgraded arms en kry n mens dit by jou?
Re: Broke my right lower control arm
Posted: 12 Sep 2009 00:10
by Abri Hoffman
Nee Gerhard, ek het dit by Pierre (Freakazoid) gekry. Ek wag nog vir die prys.
Hy is jus nou besig om 1m langes te maak, maar dan moet die hanger ook geskuif word. Maak die kar egter baie meer stabiel wanneer steil bulte geklim moet word.
As ek soen hoe vinnig die arm gebreek het nadat dit gebuig het is dit uit en uit die moeite werd om sterkeres in te sit.
Soos Pierre vir my gese het is ek gelukkig dat ek nie universals of meer gebreek het nie.
Re: Broke my right lower control arm
Posted: 12 Sep 2009 00:13
by G-MAN
Ek dink ek moet invest in n paar lang arms myself, nie die dans nie..

Re: Broke my right lower control arm
Posted: 12 Sep 2009 00:16
by Abri Hoffman
Ek dink dis 'n goeie idee met die vreeslike lift wat jy op jou kar het.
Gesels gerus met Pierre, die man het baie navorsing gedoen en ken Patrols waarskynlik beter as enigiemand wat ek ken.
Ek't volle vertroue in sy ontwerpe en oordeel.
Re: Broke my right lower control arm
Posted: 12 Sep 2009 00:18
by G-MAN
Dankie Abri

Sal hom pm en n bietjie gesels.