Page 3 of 5

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 29 Nov 2013 21:28
by Div@
http://www.moegatle4x4trails.co.za/wapp ... &year=2014

Lyk vir my dit is waar jy boek. Oom mac sal dalk kan help// :oldtimer: :oldtimer: :oldtimer: Ek gee nie om vir die roete nie - ek het nie lockers nie - maar KOOS gaan die terrie ry :thumbup:

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 29 Nov 2013 21:43
by Bruin Beer
DIV,
Not sure if you used this link.
This is the email of Alex at Moegatle
Sinden, Alex (alex@moegatle-lodge.co.za).
You can book through him as well.
Not sure which Alex you are dealing with.
Bruin Beer

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 02 Dec 2013 10:13
by offroadbiker
Div@ wrote:Weet nie?? Ek het reeds geboek so hoop julle is daar :blonde: :blonde: :blonde:

Div - gee bietjie meer detail man, wat het jy geboek en hoe laat en onder wie se naam............ ens ens :thumbup:

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 02 Dec 2013 12:40
by Grant
Kagiso II wrote:Moontlik met LOBO -- as die verfwerk klaar is :-)
\


LOBO gaan dit nie maak nie. Ek sam met Alex reel dat hy vir jou a paar klippe in die pad sit, dan kan Oupa Mac daar oor ry. :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 10 Dec 2013 08:00
by offroadbiker
offroadbiker wrote:
Div@ wrote:Weet nie?? Ek het reeds geboek so hoop julle is daar :blonde: :blonde: :blonde:

Div - gee bietjie meer detail man, wat het jy geboek en hoe laat en onder wie se naam............ ens ens :thumbup:

Wat het van Div geword :oldtimer:

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 14 Dec 2013 08:48
by offroadbiker
Hi Dirk

Is reg vir die 5de. Koste R250 per voertuig.

9 uur vir 9h30 is reg.

Ons praat weer nader aan die tyd.

Groete

Betsie

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 27 Dec 2013 11:48
by offroadbiker
Confirmed for Moegatle

1. Dirk (ORB)
2. Div
3. Mcrite

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 27 Dec 2013 15:06
by Div@
Internet U/S
Back on line - see you 5 Jan.

O yes And Merry Christmas :blonde:

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 02 Jan 2014 22:28
by offroadbiker
Ek ry more oggend so sien julle by Mogatle :blonde:

As iemand nog wil join, julle is welkom. Of gee my 'n lui by - nul82 940 792een

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 03 Jan 2014 19:14
by offroadbiker
Confirmed for Moegatle

1. Dirk (ORB)
2. Div
3. Mcrite[
4. Chris