Page 3 of 7

Re: CT Year End Get together?

Posted: 13 Nov 2013 12:33
by Herrie
Dis die begin van 'n lang naweek!

Re: CT Year End Get together?

Posted: 13 Nov 2013 14:45
by Stefan
Nie almal het verlof nie ;)

Re: CT Year End Get together?

Posted: 13 Nov 2013 17:53
by Jules
Ek sal maar sien wie is beskikbaar tot met die 10de , ek is in Skelmbos seker vanaf die 7de of 8ste Des tot aand van 10de, my dogter se gradeplegtighied is Dinsdag aand 10 Des, ek vertrek weer terug Dinsdag 11 Des om 06h06

Shalom

Re: CT Year End Get together?

Posted: 14 Nov 2013 09:59
by JohnBoyZA
Dit gaan moeilik wees om op ʼn datum te besluit - ek stel voor julle hou dit op die 9de ter wille van oorlewing, Jules :-)

Ek vlieg weer die 12de uit.

Re: CT Year End Get together?

Posted: 20 Nov 2013 10:30
by SCUBA Patrol
ouens kom ons hou dit 9 Des al ry ons nie 4x4 nie maar minste kan ons ontmoet erens en 'n kuier in sit.

wat dink julle?

Re: CT Year End Get together?

Posted: 20 Nov 2013 10:53
by Stefan
9de is reg met my.

Iewers sentraal?

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 05:31
by JohnBoyZA
Terloops Stefan, ek het n klompie 4x4 Aussie tydskrifte gekry van een van daai Down-under manne wat hier saam met my werk. Indien jy belangstel en Blouberg se kant toe kom op die 10de of 11de, gooi n draai hier. Darem lekker om n Patrol op elke 2de bladsy te sien....

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 07:04
by SCUBA Patrol
Stefan,

Waar sal sentraal wees? Die hele Kaap is sentraal vir my QQQ

So laat weet en ons is daar!

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 08:19
by David
Op my kalender is die 9de Desember 2013 'n Maandag :think:

Kan ons dit nie eerder oor 'n naweek hou nie? Party van ons moet werk! :doh:

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 08:54
by rvanrooyen
Sal ook oor n naweek verkies, neem eers later in December vakansie. Hoop ek sal n draai kan maak by die get-together.