Page 3 of 5
Re: New Battery
Posted: 24 Oct 2013 11:31
by David
Stefan - Battery World in die Strand is naby jou en hulle het Varta's

- Battery World.jpg (66.35 KiB) Viewed 8190 times
Tel 021 854 3456
Re: New Battery
Posted: 24 Oct 2013 17:29
by Stefan
Dankie manne!
Was vanmiddag by Batterycentre en volgens hulle is die battery te pap om te toets. Met die battery "water meter dingetjie" was geen van die selle dood nie, so ek het die battery nou op 'n charger, sal volgende week weer 'n draai by hulle maak vir nog 'n toets.
PS. Die battery wat nou in is het ek in 2009 gekoop

glad nie sleg nie

Re: New Battery
Posted: 24 Oct 2013 18:47
by Tinus lotz
Daai manne fokus ....n battery moet gelaai wees as jy hom toets anders breek hy

Re: New Battery
Posted: 28 Oct 2013 21:02
by Stefan
Ek moes toe die Exide groet

was die hele naweek op charge en nog steeds kon hy die diesel net so 3 keer swaai. Het hom vervang met 'n Raylite met 3yr waarborg (Ek moes vinnig na werk move)
Edit: Ek sien op die invoice dit is 'n 652 AGM
Re: New Battery
Posted: 30 Sep 2022 21:57
by SJC
Ek het ook n Excide 652c in my GQ..
Vanmiddag een keer wou hy nie nie dadelik start nie. later sien ek die voltage is so net onder 12v (gq het mos sy eie voltage meter

)
tyd vir nuwe battery?
sal kyk wat doen hy more oggend..
is Dixon batterye goed? (het n mater wat agent is vir Dixon)
Ek sien die 652 is 70AH en 510CCA. Sal daar enige voordeel wees (op tb42) om vir n hoor cca rating te gaan?
Re: New Battery
Posted: 01 Oct 2022 09:04
by SJC
ja... start nou glad nie.
Re: New Battery
Posted: 01 Oct 2022 11:36
by Dungbeetle
Dixon is bullet proof
Re: New Battery
Posted: 02 Oct 2022 13:05
by Kagiso II
Ek het my GQ sommer 'n MIDAS Battery ingesit en nognie oomblil spyt nie.- Voor hom het ek ENERTEC probeer. POT SNOTT virseker.. Afgeloop [onbekend hoekom] 4 Dae op my Benton Charger .. NIXXXX nie
Onder waarborg omgeruil na 'n mooooerse geveg - nuwe een doen dit ook. Toe kry ek 'n EXIDE en hy loop foutloos [hy is nou back-up battery vir my Kamp en noodgevalle [My GQ loop soms battery - ander tye weer staan hy 2 weke doodstil [petrol is duur] en dan vat hy eerste swaai.. anner tye sommer 'n agtermiddag dan krrrrr hy net
Maar daai MIDAS ene is naaste aan die ROYAL wat ek nog gehad het [ENERTEC ??? NOOIT ooit weer, nie]
Re: New Battery
Posted: 02 Oct 2022 15:22
by SJC
Het toe n 652 Monbat (66ah/580cca) battery ingesit. (blykbaar ook n goeie battery). R1470 gekos na afslag. Normale prys is R1800.
Het eers oorweeg om 668 (80ah/740cca) in te sit maar hulle het nie voorraad gehad nie.
Die 652c Excide wat nou die gees gegee het, het 10 jaar gehou. Was in 2013 ingesit. Nie sleg nie.

Re: New Battery
Posted: 21 Jan 2023 12:30
by SJC
Dis asof my kar moeliker start met hierdie battery...
Is daar n manier om cca te toets?