Page 3 of 3

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 04 Oct 2013 19:20
by Peter Connan
Ek glo nie, ek dink daar is baie verskille tussen die verskillende takke. Ek glo dit gaan baie oor die "dealer principle".

Jy skuld ons nog 'n storie ne? Waar is die Cruiser koning, en waar die Patrol?

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 04 Oct 2013 22:49
by Kagiso II
Nou toe nou -- en ons trek al op bladsy TWEE nogal [al issa manne wat nou my minierre ythaal en loop stane drade hai-djekk.. :surprised: :lol: ]
My harQ was leke see' gistraant to ik daai ou ding daar gaan afgee.. en assik uitstap bydie deur da soek ik daai rooi mopuster .. die Prado laat'ie my "hart spring" nie .. :offtopic:
(a) Andre - Welkom oppi Forum -- jou kar het klaar die PATROL FORUM stickers op
(1) Andre -- Pas THOR mooi op -
(b) leer baie gou kiekies maak en hier plak -- annesr skrou die oompie op jou
(2) is jammer k gaan jou nounie perssonlik ontmoet nie MAAR DAAR IS GEEN REDE HOEKOM JY NIE DI EWRDW Bundu Trail saam ons kan kom doen nie ???? [was daar nie n kansellasie nie??]

(3) Pas ou Thor mooi op - tjek sy water en olie en tjek die drywer nugter is en tjek die passasiers vas is en tjek die taaijirs en ...

:oldtimer: :oldtimer: :oldtimer:
Pretoria-20131003-01290.jpg
Pretoria-20131003-01290.jpg (1.02 MiB) Viewed 1811 times
Pretoria-20131003-01297.jpg
Pretoria-20131003-01297.jpg (1.6 MiB) Viewed 1811 times
Pretoria-20131003-01300.jpg
Pretoria-20131003-01300.jpg (2.02 MiB) Viewed 1811 times

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 05 Oct 2013 12:12
by Jules
Oom Mac moenie worry nie Andre sal Thor mooi behandel, hy praat nou al n goeie 2jr dat hy n Patrol moet kry, moet sĂȘ die rooie is nogals een van my favourite kleure vir die lorries, net so n mespunt voor die groen, wit, gunmetal, blou&grys , oranje lorries .

Hopelik kan ons hierdie Nissan bulbar voor op kry tesame met die bashplate
Nomakanjani voor ARB opgesit is
Nomakanjani voor ARB opgesit is
DSC09914_edited.JPG (1.47 MiB) Viewed 1804 times
shalom

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 05 Oct 2013 15:23
by Andre
Mac, ons het toe mos darem vanmore ontmoet. Wat 'n verrassing toe ek gisteraand ontdek Thor is my Patrol wat ek in 2006 ingeruil het. Wie sou nou dit kon raai. Ek het hom in 1998 gekoop en gery tot in 2006. Hy het daarna 2 eienaars in die Kaap gehad, toe na Oom Mac toe in Benoni en ek koop hom toe sonder dat ek weet dis my rooi Patrol......
Ek is nou nog stom geslaan!!
Moenie worry nie Oom Mac, ek sal hom verseker oppas, daar is te veel sentiment betrokke.

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 05 Oct 2013 15:51
by Jules
Excellent ek dink dit is n 1ste op die Patrol forum dat iemand n vorige Patrol weer terug kry in sy besit

Veilig terug ry Andre

Shalom

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 05 Oct 2013 17:35
by Stefan
Aahhhh, the circle of life!!

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 05 Oct 2013 19:53
by Peter Connan
:thumbup: :woo: :blonde:

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 06 Oct 2013 12:54
by Herrie
Baie geluk man - jou Patrol het jou weer gesoek!!!

Re: Nuwe lid Andre Visser

Posted: 07 Oct 2013 06:08
by Tinus lotz
Baie cool daar kry jy weer jou eie kar terug..... :blonde: