Page 3 of 3

Re: National Nissan Day 21/09: North West Nissan

Posted: 19 Sep 2013 17:57
by andredurand
George jy rob nou my Appy

Re: National Nissan Day 21/09: North West Nissan

Posted: 19 Sep 2013 23:19
by Kagiso II
as -- ja AS .. indien ingeval AS Lobo loop sal hy6 by Edenvale verskyning maak [hou saam duim vas asb ..]

Re: National Nissan Day 21/09: North West Nissan

Posted: 20 Sep 2013 08:49
by georgeb
andredurand wrote:George jy rob nou my Appy
Môre Andre - hy het nog nie ge-antwoord nie, kom ons kyk waar daag hy op....

Groete

Re: National Nissan Day 21/09: North West Nissan

Posted: 20 Sep 2013 14:25
by Oellie
Hi George

Sorry ,gaan weg vir n lang naweek.

Groete
Oellie.

Re: National Nissan Day 21/09: North West Nissan

Posted: 29 Sep 2013 17:28
by georgeb
Proof that we were there.....