Page 3 of 20

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 31 Jul 2013 19:34
by Peter Connan
1) Cedric - Iron Maiden
2) Alex - Witblits
3)Greg j
4)Andre Durand
5) Peter Connan
6) Tinus Lotz
7)Charlie (if I'm back)+ wifey. Can take a couple of kids 4 Alex
8)
9)
10)
11) Chris Skinner (possible)
12)
14)
15)

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 31 Jul 2013 19:40
by Alex Roux
Kagiso II wrote:5 - 6 October I'm IN :blonde: :blonde: QQQ QQQ [With LOBO ?? ]
Nee Oom, wat van Tsesebe? Ons wil daai nuwe trok sien

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 04 Aug 2013 18:54
by davidvdm
I’d love to show Hillbilly a weekend at Rust De Winter without a drowning. What are the costs for this trip Cedric? It is very close to a massive business project we have been sponsoring for my wife, and I am not sure what would have come back from this by that time, but hey, I can dream and hope.

Maybe the boss of the Vetkoekden and I can take a break from this noose.

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 04 Aug 2013 19:05
by Grant
Oupa Mac,


Please use the GQ. The last time both the hardbody and safari struggled. We had to make it so easy for you to get up the rocky section, a pensioner could have walked up? :woo: :woo: :rolling: :rolling:

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 04 Aug 2013 20:50
by Tinus lotz
Lowrens bierman met my hilux
bennet de klerk met n defender

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 04 Aug 2013 22:18
by Kagiso II
Grant wrote:Oupa Mac,


Please use the GQ. The last time both the hardbody and safari struggled. We had to make it so easy for you to get up the rocky section, a pensioner could have walked up? :woo: :woo: :rolling: :rolling:

Heijjj Boet -- WAT sit jy in jou pyp ?? Ou sokkies ?? Boezman & LOBO eased up there .. it was the Yota & Mazda and one green Trol strugling all the way [oh .. and an old Willys mix-up ]

:-)
Oompie MUST sell the GQ quickly Grant -- just got it for our NAM vacation .. now urgent looking for new owner.

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 05 Aug 2013 06:45
by Peter Connan
Oompie, ek het dit al gese:

Verkoop liewer die Prado. Jy gaan meer geld vir hom kry, en hy is van minder nut vir jou.

As jy daai Prado gaan hou, gaan hy soos die omgekeerde van die weduwee se kruik wees, want die werk wat jy doen en die manier wat jy ry, is te hard vir daardie kar, en hy gaan aanhou breek. :mytwocents:

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 05 Aug 2013 08:57
by ricster
Dave, I'll get all the info and costs and post it here.

@ Grant, Have they sent you any costs for the weekend yet?

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 05 Aug 2013 09:02
by Alex Roux
Peter Connan wrote:Oompie, ek het dit al gese:

Verkoop liewer die Prado. Jy gaan meer geld vir hom kry, en hy is van minder nut vir jou.

As jy daai Prado gaan hou, gaan hy soos die omgekeerde van die weduwee se kruik wees, want die werk wat jy doen en die manier wat jy ry, is te hard vir daardie kar, en hy gaan aanhou breek. :mytwocents:
Stem saam.
Ek sukkel om by te bly met wat Oom ry.
Maar ek is ook nie lus om heeltyd iets uit te sleep by Rust de Winter nie.
Ten minste met die rooi Tsessebe weet ek dit sal nie nodig wees nie....

By Moegatle was daar een Prado (eerste generasie) saam met ons.
Ek hoop nie hy lees hier nie, maar daai kar het nou vir jou gesukkel, en voor die helfte van die dag al reeds bes gegee terug kamp toe.

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 05 Aug 2013 11:50
by Kagiso II
Alex Roux wrote:
Peter Connan wrote:Oompie, ek het dit al gese:

Verkoop liewer die Prado. Jy gaan meer geld vir hom kry, en hy is van minder nut vir jou.

As jy daai Prado gaan hou, gaan hy soos die omgekeerde van die weduwee se kruik wees, want die werk wat jy doen en die manier wat jy ry, is te hard vir daardie kar, en hy gaan aanhou breek. :mytwocents:
Stem saam.
Ek sukkel om by te bly met wat Oom ry.
Maar ek is ook nie lus om heeltyd iets uit te sleep by Rust de Winter nie.
Ten minste met die rooi Tsessebe weet ek dit sal nie nodig wees nie....

By Moegatle was daar een Prado (eerste generasie) saam met ons.
Ek hoop nie hy lees hier nie, maar daai kar het nou vir jou gesukkel, en voor die helfte van die dag al reeds bes gegee terug kamp toe.

Oeeeeeeeee - manne raak braaf hier .. "... heeltyd uit sleep? nognie met gebeur nie mos .. tort die groentjie Gerrie het daai roete met Lobo gedoen. En Boezman? Uitgeseil alli pad ..
Is maar finance wat maak ek MOET weer Tsessebe verkoop [LOBO ?? Nooit ooit weer anner man se kar nie -- nie na hy so deur die gat getrek is nie .. hy nou myne -- hy bly nou myne. DUUR les geleer.

Prado?? waar gaan ek n 4x4 met 20,000 km op "as new" kry vir watewwer ik hom kan verkoop?

Lexie -- jy moet maar 'recovery' begin oefen .. smaak my ik gaan jou Yota krag noorag kry :surprised:

:oldtimer:


TRUG NA DIE DRAAD:

Is dit nou verseker 5-6 Oktober ??
Sit dan my naam op :clap: