Page 3 of 3

Re: Meet THOR

Posted: 29 Jun 2013 09:51
by Tinus lotz
Jy moet mooi ry en veilig die woestyn aanvat !!!@

Re: Meet THOR

Posted: 29 Jun 2013 10:01
by Tinus lotz
Jy moet mooi ry en veilig die woestyn aanvat !!!@

Re: Meet THOR

Posted: 29 Jun 2013 10:48
by martyn
Congrats Omm Mac. She/he looks very good, hope you have many, many km's of fun out of "it" :thumbup: :thumbup:

Re: Meet THOR

Posted: 29 Jun 2013 10:49
by martyn
Sorry that should be Oom Mac :redface:

Re: Meet THOR

Posted: 30 Jun 2013 15:50
by jan.dup
Mooi Trol Oom Mac - geluk en hoop oom geniet hom en lat hy baie ver en mooi plekke sal gaan :thumbup:

Re: Meet THOR

Posted: 30 Jun 2013 22:22
by Kagiso II
:blonde: :clap: :clap: DANKEI MANNE // THANK YOU GENTS -- Thor het sy dakrak op.
Die Bundutec tent sit bo-op. Klompie ander dinge reggemaak - en ook lelek op my neus gekyk met totaal onbetroubare vakmanskap [Motorvision maak die wiele nie behoor,lik vas na hulle dit heen en weer geruil heyt omdat hulle Thor se links trekkery nie kan regstel nie -- toe kry ek daai "death shudder" op Tghor, vat hom trug
Toe word beweer dis die balansering - Ek staan en kyk hoe haal hulle die gewiggies af VOOR hulle die wiele op die masjien sit en kom vertel; my hoe biae was die balansering uit -- en toe ey ek al twee dae met daai wiele so -- en GEEN gewobble nie -- en so voo9r die vet - hulle laat betaal my vir die balansering ..

NOOIT OOIT weer sien Motorvision en Johnny Main my weer nie --

Re: Meet THOR

Posted: 30 Jun 2013 22:36
by Chris Skinner
The pull to the left has long been a characteristic of the Patrol - i have experienced it myself on my previous 4.5, but luckily not on the 4.8 so far.
After much sweat and swearing (and wheel alignments) - I found the only way to sort this out was to reduce the tyre pressure slightly on the right front wheel.
A friend of mine has tried same - and its worked for him too.
Simple but effective.

Re: Meet THOR

Posted: 01 Jul 2013 00:18
by Kagiso II
BIG BIG mussa baier Dankie Chris -- I'll try it for now - when I'm back it will get a P C Brilliant Engineering rack :-)