Page 3 of 4
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 23 Sep 2013 11:34
by Kagiso II
Stefan wrote:Oom Mac, jy was dan hier in die kaap om hom te kom haal, net 'n paar weke terug, hoe nou?
Stefan -- dit was mos terwyl die Yota nog inni pennilbieterz gestaan en wag het op parte [wat oral in Afrika beskikbaar is meer NIE in Pretoria nie ???]
Noudat Prado loop MOET k hom weer gou verkoop kry -- daai was my laaste bikki pensjin spaargeld
Het heelawt spandeer om hom betroubaar te kry vir ons 6000 km deur Namib & Nambie .. en hy het homself oor en oor bewys - en kleingeld gemaak van Namib se hoë duine :-)
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 23 Sep 2013 12:21
by Jules
OoM Mac, hoe lyk sy tyre leeftyd ? en watse tyres is dit
Shalom
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 23 Sep 2013 12:59
by Kagiso II
Bande is General Grabbers 265/75 16 - Daar is nog so 20 000 + op hulle [en n spaar stel met omtrent dieselle]
Die spaar is "as new" omtrent nognie op die pad gewees nie.

- Benoni-20130626-01098.jpg (1.2 MiB) Viewed 5383 times
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 25 Sep 2013 14:40
by davidvdm
Oom, watse motor het die Patrol.
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 25 Sep 2013 15:37
by offroadbiker
"n baeie dors een

Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 26 Sep 2013 08:26
by davidvdm
Ja ek sien ek is maar lekker deur die dinges hier, die enjin is in die hoof opskrif. Ek sit net met ander forum lid en hy vra my toe, en ek skryf/tik net

.
Hy is eintlik op soek na Safari/Patrol in diesel, maar het paar "issues" aangesien dit sy DKW voertuig gaan moet wees.
Ek gaan later sommer nog a thread begin met paar vrae vir die manne wat weet.
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 26 Sep 2013 12:31
by Magiel Oberholster
Kagiso II wrote:Stefan wrote:Oom Mac, jy was dan hier in die kaap om hom te kom haal, net 'n paar weke terug, hoe nou?
Stefan -- dit was mos terwyl die Yota nog inni pennilbieterz gestaan en wag het op parte [wat oral in Afrika beskikbaar is meer NIE in Pretoria nie ???]
Noudat Prado loop MOET k hom weer gou verkoop kry -- daai was my laaste bikki pensjin spaargeld
Het heelawt spandeer om hom betroubaar te kry vir ons 6000 km deur Namib & Nambie .. en hy het homself oor en oor bewys - en kleingeld gemaak van Namib se hoë duine :-)
Oom Mack wat verkoop jy nou. Die Yota of die trollie en wats daai prys van jou. Oja en water jaar model is dit
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 27 Sep 2013 11:15
by Jules
Oom Mac, ek sien jy het nuwe headlights op die GQ gesit, waar het jy gekoop en moes hul enige nuwe gate boor om dit intesit. Ek moet defnitief my ligte vervang
Shalom
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 27 Sep 2013 11:52
by Kagiso II
Hi Jules -- Tsessebe se ligte is standaard H4 [niks met gloeilampie te doen nie - hoewel hy die H4 lampie ook vat] Semi sealed beam -- Ek moes bestel by MIDAS
Tjek net dat dit vir linkerkant ry is en dat links en regs liggies is -- NIKS te sny of aanpas nie -- skroef uit, sit die veertjies trug en skroef trug --
Op LOBO het ek Golf I se ligte opgesit -- daar moes ek nuwe gate maak en aanpas -
MAAR LOBO lig 10 keer beter as Tsessebe [en hulle het selfde gloeilampies in .. 100 watt]
Re: 4.2 Patrol Station Wagon Lwb Petrol.
Posted: 27 Sep 2013 14:14
by Grant
Jules,
A simple way of getting better lights into the GQ is to get clear lenses. You can get them as they are imported for the defenders. I got a set from Assegai Trading in Cape Town. You can then get a set of night breakers etc and have great lights.
Also found this mail address on the Community forum - andy.faber(at)vodamail.co.za
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=77039