Page 3 of 5

Re: Who's Trol is this???

Posted: 07 Jun 2013 15:41
by Peter Connan
Oom Mac, hier by ons het al die petrol GQ's vergassers gehad. Net ingevoerde karre het inspuiting. Maar die vergasser is eintlik 'n redelikke goeie een, en hy werk goed teen steiltes, so dis nie so 'n groot issue nie.

Hulle is beslis nie sportmotors nie, maar aan die ander kant is daar ook stadiger karre op ons paaie. Versnelling is omtrent "on par" met die 3l diesels, maar hy hou nie sy rat so goed teen die opdraande nie. Maar aan die ander kant het hulle wonderlik baie torque tot selfs laer as 600rpm. Myne sal kruip tot so laag as 200rpm, en ek het nog nie 'n TDI gesien wat dit doen nie. Hy het redelik torque reg deur die rev range, van iewers onder luierspoed tot by die rooi strepie, maar jy kan voel jy ry 'n groot, swaar yster.

Re: Who's Trol is this???

Posted: 07 Jun 2013 17:17
by Kagiso II
Dankie P/ter -- het joune diff lock in ?? Blykbaar het die een

Re: Who's Trol is this???

Posted: 07 Jun 2013 17:32
by Abri Hoffman
Oom Mac, soos Piet se daar is stadiger karre op die pad maar in vergelyking met die Prado is hy vrek stadig.

Re: Who's Trol is this???

Posted: 07 Jun 2013 17:47
by Peter Connan
Oom MAc, ek het diff lock ja.

Sover ek kan agterkom, is dit meestal net die Diesels wat nie diff lock gekry het nie.

Re: Who's Trol is this???

Posted: 07 Jun 2013 17:50
by Tinus lotz
Meeste petrol gq het diflock so ver ek weet!!

Re: Who's Trol is this???

Posted: 10 Jun 2013 10:32
by Jules
Oompie Mac het jy toe die ruiltransaksie gedoen ?? indien wel BAIE BAIE geluk, nee die GQ is nie stadig nie , hy kan met gemak 150 - 160 hardloop maar nou ja hoekom wil mens so vinnig ry.

Shalom

Re: Who's Trol is this???

Posted: 10 Jun 2013 10:54
by Kagiso II
Jules wrote:Oompie Mac het jy toe die ruiltransaksie gedoen ?? indien wel BAIE BAIE geluk, nee die GQ is nie stadig nie , hy kan met gemak 150 - 160 hardloop maar nou ja hoekom wil mens so vinnig ry.

Shalom
Dankie Jules -- Nee, nognie afgahandel nie -- Hy was besiog op die plaas oor die naweek -- hy sal tyd maak en die Trol na Frans TourDeFrans] neem om deur te kyk [Anders moet ek qaf vlieg en self gaan kyk ... en ek weet nie naaaaastenby so veel soos Frans nie :-)

Re: Who's Trol is this???

Posted: 12 Jun 2013 11:22
by offroadbiker
SOLD :sleep:

Re: Who's Trol is this???

Posted: 12 Jun 2013 12:08
by ricster
I'm very confused ..... Dirk.... did you sell your GQ.... or did you buy that GU on the first page??? ..... :think: :think:

Re: Who's Trol is this???

Posted: 12 Jun 2013 12:17
by offroadbiker
No, this one is sold :sleep: