Page 3 of 6
Re: Snorkel - HELP
Posted: 01 Feb 2013 08:31
by DawidT
My snorkel van Piet Petoors, 4X4Direct gekry en hy werk bakgat - al amper n jaar lank en geen krake of probleme nie!

Re: Snorkel - HELP
Posted: 01 Feb 2013 09:13
by Mark Greenhill
Thats good news Dawid, thanks
Re: Snorkel - HELP
Posted: 05 Feb 2013 11:03
by Mark Greenhill
Please note the following from 4x4 direct. Shipping not included and price displayed excludes VAT
Shopping Cart Contents
1 x Snorkel GU Patrol 3.0 Diesel R1,900.00
Sub-Total: R1,900.00
Courier to Street, South Africa (Courier to Street in South Africa): R256.50
VAT: R264.83
Total: R2,156.50
Re: Snorkel - HELP
Posted: 08 Feb 2013 15:07
by Kalahari Safari
Got my SAFARI snorkel from Stuart Bailie at Kyalami for R 3'100.00 fitted whilst waiting.
011 702 2149
info@bailies.co.za
BAILIES OFFROAD & SAFARI
Re: Snorkel - HELP
Posted: 08 Feb 2013 22:12
by Mark Greenhill
Thank you
Re: Snorkel - HELP
Posted: 08 Feb 2013 22:37
by Jorrie
Re: Snorkel - HELP
Posted: 08 Feb 2013 22:39
by Mark Greenhill
Re: Snorkel - HELP
Posted: 25 Jun 2015 08:04
by SJC
DawidT wrote:My snorkel van Piet Petoors, 4X4Direct gekry en hy werk bakgat - al amper n jaar lank en geen krake of probleme nie!

Is jy nog gelukkig met jou 4x4direct snorkel?
Re: Snorkel - HELP
Posted: 25 Jun 2015 14:08
by Michael
Ek het so 6 maande terug een opgesit (dalk meer), lyk nog net soos die dag toe ek hom opgesit het.
Re: Snorkel - HELP
Posted: 25 Jun 2015 20:30
by JoshJ
ek het myne net oor die 7 maande en geen probleme. hyt al heavy corrugations ook gery. Namibia en Richtersveld. as jy nog nie in die richtersveld was nie. sal jy nie verstaan wat corrugations is nie. jy moet toe mond smile anders val jou tanne uit.