Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 24 Jan 2013 20:40
I might drag along a Hilux and a Pajero.
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Ek gaan nie met my swart kar of my vrou se kar kom nie - hulle gaan oral vassit en nie een van hulle het recovery points nie!beast wrote:Is dit belankrik om te se waarmee ons kom en het dit iets met ander te doen. Ek het 3 karre en weet nie waarmee ek gaan kom nie, maar julle stel inelkegeval nie daarin belang nie.
Nie rerig nie. Ek dink ons het maar in die gewoonte geraak om dit te doen.beast wrote:Is dit belankrik om te se waarmee ons kom en het dit iets met ander te doen. Ek het 3 karre en weet nie waarmee ek gaan kom nie, maar julle stel inelkegeval nie daarin belang nie.
Ek kannie meer kom nie - haal vi oompi uit dei boek uit seblief. So - nou kom ek met niks [smaak my ak gan gladnie komnie]beast wrote:Is dit belankrik om te se waarmee ons kom en het dit iets met ander te doen. Ek het 3 karre en weet nie waarmee ek gaan kom nie, maar julle stel inelkegeval nie daarin belang nie.
Oompie, ons is ongelukkig vas met familie verantwoordelikhede die 27ste, maar ons sal Hennops nog gaan ry want ons was nog nie daar nie.Kagiso II wrote:ek kan darem Sondag by HENNOPS opdaag -- hoekom kom oom Jor nie meddi Groe Bees sountoe, nie? Kom kyk of jy kan ry waar BOEZMAN loop :-)