Page 3 of 6

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 17 Jan 2013 17:05
by Tommie
Carel.

Sal ook sorg om daar tewees, moet die Oompie in die Prado kom kyk. Oom daai baie goeie voetuig. Het self ook 1. En die is baja goeie pad voertuig met verskriklike goeie "offroad" vermoe. Goeie koop. :woo:

Alex, het die baan paarkeer al gery, en ek glo dat jy vinnig sal opvang. Die baan nie so lank nie. Hang ook af hoe lank ons speel.

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 17 Jan 2013 18:44
by andredurand
sal ook daar wees

Dankie :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :clap: :clap:

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 17 Jan 2013 19:01
by martyn
hi there Carel, I will try to be there as well, will conferm next week for sure. Thanks :thumbup:

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 21 Jan 2013 07:44
by Theuhan
Dit lyk of ons reen gaan kry Sondag :blonde:

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 21 Jan 2013 08:03
by beast
:blonde: Carel ons sien julle daar onder by die Lapa waar ons gaan braai. Ons is so 5 karre. Ons sal 9 uur daar wees so wag so bietjie vir ons asb, dan ry ons.

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 21 Jan 2013 08:47
by Carel
Hi almal
Ek was vir so 'n ruk af van die internet, maar het nou almal se reply's gelees. Ek kom van Germiston af so ek sal ook lank ry om daar uit te kom soos die ander Oos-randers. Ons kan so vanaf 8:30 by die hek bymekaar kom en dan "we will play it by sight" en as alaml daar is vertrek ons.

Hier is 'n lys van die mense wat dit hopelik gaan maak. If I missed your name please add it to the list

1. Carel Vos
2. Andre du Rand
3. Theuhan
4. Beast + 5 ander
5. Tinus Lotz
6. Oom Mac
7. Stefaansie
8. Tommie
9. Martyn
10. Alex Roux (sal later join)

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 21 Jan 2013 09:12
by Mark Greenhill
Hi all

If I get my Patrol by then, I will definitely join!

1. Carel Vos
2. Andre du Rand
3. Theuhan
4. Beast + 5 ander
5. Tinus Lotz
6. Oom Mac
7. Stefaansie
8. Tommie
9. Martyn
10. Alex Roux (sal later join)
11. Mark Greenhill

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 21 Jan 2013 11:00
by Jules
More allemal

Ek kan reel met my aanstaande skoonseun dat hy met sy LC79 kom om jul ouens bietjie uittetrek want dit lyk nie of daar enige GQ gaan wees om die te help wat vassit nie

Shalom

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 21 Jan 2013 14:07
by Kagiso II
Wat ?? hoe meen di emeneer Jules nou?? oompie se Croozer gat mos daa' wees ??

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 21 Jan 2013 14:16
by Jules
ag sorry oom Mac gevergeet jy het nou a Croozer , nee as jy en jou Croozer da is dan sal dit spiekeries wees

shalom