Page 3 of 5

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 14 Dec 2012 07:36
by offroadbiker
My kontak no vir ingeval: nul82940792een , Sien Maandagoggend ons vertrek hopelik stiptelik om 07h00 van die Sasol anders sien jou daar die plan is om 08h30 op die laatste met die roete te begin :thumbup:

1. Riaanbacker - Isuzu
2. Chrisbad - Isuzu Frontier ; - Total
3. Essie - Isuzu D/C ; - Total
4. Sweeper - Isuzu Frontier ; - Barakah
6. Front4tier - isuzu Frontier ; - Barakah
5. Sweeper (pa) - Isuzu Frontier ; - Barakah
7. ORB - Nissan Patrol ; - Sasol
8. Robedeling - Nissan Patrol ; - Sasol
9. ChristoSlang - Nissan Patrol
10. Klaskaptein - Isuzu

11. Albertg - maybe
12. Ricster - maybe

Die PTA mense, sal mekaar so teen 06:30 kry by die Total garage op die N14 (S25 57.584 E27 57.102)

Johannesburg/Wesrand 06h45 by die Sasol op die N14 - die een by die Casino

Barakah direk 08h00

Ons is geboek onder Riaan

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 14 Dec 2012 08:38
by robedeling
More julle:

My pel met die Hilux het gecancel :redface: , hy is seker bang :rolling: :rolling:
Ek kom nog def... :blonde: :blonde:
Sien julle 7uur by die Sasol. :rock: :rockon:

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 14 Dec 2012 09:44
by Grant
Hi Gents,


Enjoy the day. I will be packing for my trip that starts on the 19th. Enjoy.

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 14 Dec 2012 13:31
by ChristoSlang
offroadbiker wrote:My kontak no vir ingeval: nul82940792een , Sien Maandagoggend ons vertrek hopelik stiptelik om 07h00 van die Sasol anders sien jou daar die plan is om 08h30 op die laatste met die roete te begin :thumbup:

1. Riaanbacker - Isuzu
2. Chrisbad - Isuzu Frontier - Total
3. Essie - Isuzu D/C - Total
4. Sweeper - Isuzu Frontier - Barakah
6. Front4tier - isuzu Frontier - Barakah
5. Sweeper (pa) - Isuzu Frontier - Barakah
7. ORB - Nissan Patrol - Sasol
8. Robedeling - Nissan Patrol - Sasol
9. ChristoSlang - Nissan Patrol - Total
10. Klaskaptein - Isuzu

11. Albertg - maybe
12. Ricster - maybe

Die PTA mense, sal mekaar so teen 06:30 kry by die Total garage op die N14 (S25 57.584 E27 57.102)

Johannesburg/Wesrand 06h45 by die Sasol op die N14 - die een by die Casino

Barakah direk 08h00

Ons is geboek onder Riaan
Grant, don't be lazy - pack over the weekend! Then you can join us on Monday and still have plenty of time to get ready for Wednesday :biggrin:

Dan sien ek vir Chrisbad by die Total. Ek reken hy gaan die enigste ou met 'n Frontier wees wat daai tyd v.d. oggend daar rondhang?

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 14 Dec 2012 20:51
by Alex Roux
Hi guyys
Already on the long road. Sleeping over in Southern Freestate tonight. So won't make it to Berakkah.
Hopefully the Frontiers won't keep you guys too busy with recoveries.

Enjoy i

Alex

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 15 Dec 2012 22:15
by Jorrie
Geniet dit manne!!

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 15 Dec 2012 23:38
by ricster
Looks like the painters will be finished..... Santa is sorted...... The Iron Maiden is clean.....hmmmmm..... better see you at Berakah to get dirty again !!!

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 16 Dec 2012 07:20
by Tinus lotz
En ek werk alweeerr :thumbdown:

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 16 Dec 2012 07:45
by robedeling
Nog net een slaapie.... :blonde:

Re: Barakah 17 Desember

Posted: 16 Dec 2012 08:01
by Jorrie
I wish you guys an awesome day!! :layrubber: