Page 3 of 3

Re: Heinrich Stoltz - Traveler: Pleased to meet you

Posted: 07 Mar 2013 10:15
by Kagiso II
Coils was gedoen deur East Rand Springs.

As ek dit ooit oor moes doen, het ek direk na Mikem toe gegaan.


Nogal jammer -- ek wou graag op die PRADO dat Mikem die suspensie doen want dis mos "ons" mense -- 3 keer gebel, beloftes gekry meer geen "trug kom na jou..." het gebeur nie
Aldus het ek EFS by SAFARI CENTRE laat insit
Sak ek EFS bemark?? Nee. Ek sou beter gedoen het met CAMIL vir heelwat minder van my oumnes pensjoenkjie in sy glorie in

Trug by TRAVELER -- WAT ry hy nou as hy daa Trol verkoop het soos beweer is? :think:

Re: Heinrich Stoltz - Traveler: Pleased to meet you

Posted: 07 Mar 2013 11:47
by Alex Roux
Oom

Soos ek verstaan ry hy nou die Pathy

Re: Heinrich Stoltz - Traveler: Pleased to meet you

Posted: 07 Mar 2013 13:15
by Traveler
Alex Roux wrote:Oom

Soos ek verstaan ry hy nou die Pathy
Heeltemal korrek Alex. :thumbup:

'n Pathy wat tans nog sonder naam is. Ek soek nog 'n oorlogskip se naam wat hom pas.

Hy is lekker vinnig. :woo:

Re: Heinrich Stoltz - Traveler: Pleased to meet you

Posted: 07 Mar 2013 13:17
by Traveler
Kagiso II wrote: Nogal jammer -- ek wou graag op die PRADO dat Mikem die suspensie doen want dis mos "ons" mense -- 3 keer gebel, beloftes gekry meer geen "trug kom na jou..." het gebeur nie
Aldus het ek EFS by SAFARI CENTRE laat insit
Sak ek EFS bemark?? Nee. Ek sou beter gedoen het met CAMIL vir heelwat minder van my oumnes pensjoenkjie in sy glorie in
As ek nie vinnig genoeg antwoord kry by Mikem op die coils wat hulle my nou maak vir die Pathy nie, dan gaan ek dat AA OFFROAD vir my hulle lekker pakkie opsit. :eureka:

Re: Heinrich Stoltz - Traveler: Pleased to meet you

Posted: 07 Mar 2013 13:49
by Kagiso II
Skipnaam?? wat van BISMARCK ?

Best & Worst Warship Names

Lets hear your top 5 Best and top 5 wost warship names and state the basis for your reasoning. Pick any reason you want.

I'll choose the general bad-ass-ed-ness of how the ships name sounds if I heard my ship was about to go into battle with it.

My picks

Best
1. HMS Warspite (O3)
2. USS Terror (CM-5)
3. USS Big Black River (LFR-401)
4. HMS Puncher (D79)
5. USS Hornet

Worst
1. USLHT/USCGC Pansy
2. INS Mysore (D60)
3. USS Brinkley Bass (DD-887)
4. HMS Nabob (D77)
5. USS Nuthatch (AM-60)


Vir beste suspensie oppi Pathy -- gaan gerus CAMIL -- jy sal nie slyt wees nie

Re: Heinrich Stoltz - Traveler: Pleased to meet you

Posted: 08 Mar 2013 20:49
by Traveler
Ek hou nogal van Warspite..... :salute: BAIE goeie opsie.