Page 3 of 3
Re: One for the Diesel guys
Posted: 15 Jul 2012 21:40
by Grootseun
Traveler ek het nog oor van hulle so as jy kom kyk na die intercooler en catch can etc kan jy een kry
Re: One for the Diesel guys
Posted: 15 Jul 2012 22:07
by Jorrie
Driko
Hoe gaan dit met die INSANE logo?
Re: One for the Diesel guys
Posted: 16 Jul 2012 16:15
by Grootseun
Soek n nuwe laser cutting ou , vorige ouens neuk my rond sal die week weer opvolg of ander ouens kry
Re: One for the Diesel guys
Posted: 18 Jul 2012 06:38
by Traveler
Grootseun wrote:Traveler ek het nog oor van hulle so as jy kom kyk na die intercooler en catch can etc kan jy een kry
Baie dankie.
Op die Insane badge. Het jy al al eBay oorweeg??
http://www.ebay.com/itm/CHROME-INSANE-N ... 27c7d5f76d
http://www.ebay.com/itm/INSANE-NISSAN-B ... 7041wt_917
Re: One for the Diesel guys
Posted: 18 Jul 2012 08:06
by Grootseun
Traveler , jip ons het al na die ebay weergawes gekyk , maar die plaaslike sou ontsatlik goedkoop gewees het by vorige ouens , sal hulle bietjie op n knop jaag daaroor
Tweedens dit word uit stainless uit gesny en is effens kleiner as die opening in grill met n getinte perspex backing dan het jy die opsie om natuurlik n hoogs wettige led daaragter te sit wat deur die tint sal skyn met die INSANE silhouette
Re: One for the Diesel guys
Posted: 18 Jul 2012 13:56
by Traveler
Grootseun wrote:Traveler , jip ons het al na die ebay weergawes gekyk , maar die plaaslike sou ontsatlik goedkoop gewees het by vorige ouens , sal hulle bietjie op n knop jaag daaroor
Tweedens dit word uit stainless uit gesny en is effens kleiner as die opening in grill met n getinte perspex backing dan het jy die opsie om natuurlik n hoogs wettige led daaragter te sit wat deur die tint sal skyn met die INSANE silhouette
Ah, nou verstaan ek.
