Page 3 of 3
Re: 4.5 Dyno & chip result.
Posted: 22 Oct 2012 20:04
by Tinus lotz
Jules wrote:Dom vraag van n rekenmeester, hoekom doen n Patrol 4.8 nie beter in die duine nie, sekerlik met daardie kragtige motor en 1bar bande behoort hy mos oor die sand te float ??
Shalom
Beter as wat jules ??????
Kon nog nie n ander 4 x 4 kry wat saam met my 4.8 duine ry nie
Ons is baie off topic maar. Ek verstaan nie wat jy vra nie
1 bar is te hard

Re: 4.5 Dyno & chip result.
Posted: 22 Oct 2012 22:12
by Kagiso II
ek sal met Lobo en sy 2,8 meeste anner se gaaije skop inni duine ...

Re: 4.5 Dyno & chip result.
Posted: 23 Oct 2012 09:37
by Jules
Hi Tinus
Sorry wat ek bedoel is die brandstof verbruik, die 4.8 cruise mos makliken met sy karg behoort mens hom seker nie so erg intetrap om te beweeg in sand nie
Shalom
Re: 4.5 Dyno & chip result.
Posted: 23 Oct 2012 12:21
by Tinus lotz
Re: 4.5 Dyno & chip result.
Posted: 24 Oct 2012 09:08
by Alex Roux
Kagiso II wrote:LEXUS hom - dan kry jy meer as 8 kml...
Oom Mac, ek moet bieg, my Lexus na sy tweede dyno is nog steeds nie wat wonders ligter op brandstof as die 4.8 nie.
Maar bygese sy hoogte bo grond en die staal bumper help nie sy brandstof verbruik nie.
Hy ry lekker en als, maar dit is beslis nie 'n ekonomiese besluit nie.