Page 3 of 13
Re: Projek Yster.
Posted: 28 Jun 2012 08:50
by Tommie
Maats, jong eke sukkel met die foto ding opsit. Ek is terug vir langnaweek van die Noordkaap. Gaan beslis plan maak om foto's op te sit. Wil net baie dankie se vir Driko(GROOTSEUN), en vir Grant, was dit nie vir hulle hulp nie, sou ek tot vandag toe gedink het dat my susspensie reg is. Die waarde van die Patrol forum........... "priceless". Intussen het YSTER Se motor ook geariveer. Sal van die blok ook foto's opsit. Die opgewondenheid in die Watkins familie loop hoog. Tot vroulief kan nie meer wag om te hoor hoe klink die 427 nie. Klink vir my iewers het ons iets reggedoen, dat to Ma belangstel om te hoor hoe die V8 klink

. Ek regtig hard probeer vir die kiekkies!
Groete
Re: Projek Yster.
Posted: 28 Jun 2012 09:50
by ricster
ha ha..... Give that mans wife a Bells!!!....

Re: Projek Yster.
Posted: 28 Jun 2012 11:51
by Kagiso II

- hoe kiekie te plaas.JPG (74.12 KiB) Viewed 2819 times
Re: Projek Yster.
Posted: 29 Jun 2012 05:59
by Jorrie
Ons wil daai monster sien!!!!!
Re: Projek Yster.
Posted: 29 Jun 2012 13:32
by Kagiso II
kannie so moeilik wees'ie .. selfs Tinus kry dit reg ?????

Re: Projek Yster.
Posted: 29 Jun 2012 14:36
by Tinus lotz
Re: Projek Yster.
Posted: 29 Jun 2012 17:28
by Jorrie
Mooi man!!!
Re: Projek Yster.
Posted: 01 Jul 2012 20:34
by Grootseun
Tommie het gevra dat ek sommer gou vir hom die fotos opsit van Prjek yster , hier is die monster manne
Re: Projek Yster.
Posted: 10 Jul 2012 07:22
by Fanie Meyer
Hi Tommie, dit lyk spoggerig
Wanneer gaan jy dit installeer? Het jy nog fotos?
Hoeveel kos so n projek, sal ook belang stel?
Groetnis
Fanie
Re: Projek Yster.
Posted: 10 Jul 2012 17:44
by Tommie
Hi Fanie, nee nognie finale kostes nie, ons hoop om teen einde Augustus klaar tewees. Sal vir Grootseun vra om nog foto's tehelp op sit. Wil graag die wheel arches ook wit maak. Maats het julle enige voorstelle na wie ek toe kan gaan? Faan onthou net dat wanneer jy so projek wil aanpak dan is dit regtig n lang wag. Dit is duur, maar glo dat die kool die sous sal werd wees.