Page 3 of 3

Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's

Posted: 11 Jan 2012 13:08
by tour de frans
Grootseun, ek weet alles wat jy se. dit alles maak ook sin. Maar al daai filters en ge-coilde pype, is n weerstand. Die vloei raak te stadig. Ek het meer as 6 jaar my eie dyno gehad, en n co meter werk, maar is stadig. Bv- ek tune karre met AFR. Die co meter is daar vir n back up. Nou met AFR het ek 5 loadsites klaar getune onder load, dan eers kom die co meter by... Ek het net genoem van die petrol filter in die lyn om dinge vinnger te laat gebeur vir julle dyno dag. Ek het altyd so gehardloop met my dyno, voor ek n AFR meter gehad het. Die groot perre engine's soos jy se- sal ek nie n co meter gebruik nie, juis oor sy spoed. Jy kan nie n groot HP engine lank load om te kyk waar die co's settle nie. Bv ek het die Nissan produksie span (350z'S) en Terry Moss se Audi's gehardloop by my vir hulle Kaap resies. Hulle kom by my aan met hulle eie AFR meters. n CO meter kom nie naby daai karre nie. Bosch het my dyno gehuur vir Delevolment wat Steve Wyndham gedoen het op die RSI Fiesta's en Die Ford I- con... Geen CO- meters.
Nou klink dit of ek nie van n co meter hou nie. Ek is baie lief om n co meter ( single of 4 gas te gebruik). Dis n goeie aanduiding, inteendeel die beste wanner n engine idle.
Groete

Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's

Posted: 11 Jan 2012 13:25
by Grootseun
Frans ek hoor jou en stem volkome saam

Maar as die slimmer as slim shop eienaar se hy wil n 4gas he en nie n AFR nie wat kan ek maak ne , eks in besigheid om hom te voorsien na wat hy soek , persoonlik sal ek ook net op idling my 4gas gebruik as ek stel , ek sal wel as daar n probleem op revs is hom gebruik en my gaswaardes analiseer om die potensiele probleem op te spoor maar as my kar reg is en ek wil net stel gaan ek geen ander roete as AFR kies nie

Sover vinig aanbetref ekt twee tipes 4 gas masjiene en die stgadigste ene se reaksie tyd 8 sekondes die meer aanbvevole dyno ene is net oor die 4 sekondes en byde het pompe in so die weerstand van die cooler affekteer hulle nie , hy suig reeds die gas in by startup en is nie afhanlkik van net drukverskil nie