Page 3 of 3
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 11 Apr 2012 14:47
by georgeb
Jorrie wrote:Ons roete Richtersveld toe lyk soos volg:
310130B Mar 12 Vertrek uit Magalieskruin (Pretoria)
311500B Mar 12 Arriveer Upington
011500B Apr 12 Arriveer Port Nolloth
021600B Apr 12 Arriveer Potjiespram
031500B Apr 12 Arriveer Kokerboomkloof
041700B Apr 12 Arriveer Potjiespram
051600B Apr 12 Arriveer Fluorspar Valley
061400B Apr 12 Arriveer Noordoewer
071500B Apr 12 Arriveer Kakamas
081500B Apr 12 Arriveer Boereplaas
091600B Apr 12 Arriveer Magalieskruin (Pretoria)
Weet nie of ek verkeerd kyk nie, maar lyk my alles gebeur net op twee dae?
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 15 Apr 2012 17:53
by Jorrie
Ons is terug van die Richtersveld af. Sal binnekort 'n verslag skryf.
George, Ek verstaan nie jou kommentaar nie. Dit was 'n tien dae trip.
Groete
Jorrie
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 15 Apr 2012 18:23
by Kagiso II
Toemaar George -- oompie v'staan ok niks van daai nommers nie --- moet 'n Vloot kode wees -

ek DINK die heel voorste nommers is datums .. daarna looooz ek dit [Jorrie man - le bikki vi ons die nommer uit?]
310130B Mar 12
311500B Mar 12
011500B Apr 12
021600B Apr 12
031500B Apr 12
041700B Apr 12
051600B Apr 12
061400B Apr 12
071500B Apr 12
081500B Apr 12
091600B Apr 12
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 21 Apr 2012 21:19
by Jorrie
Dit werk so:
011600B Apr 12 beteken 01 April 2012 om 16H00 (4 uur in die middag) en die tyd sone is B wat beteken 2 uur voor Greenwich tyd.
In ander woorde 01 April 4 uur in die middag 2012. Duie B tyd sone is Suid Afrika se tyd sone.
050600B Apr 12 so beteken 05 April 2012 om 6 uur in die oggend in Suid Afrika.
Ek vertrou dit help.
Groetnis
Jorrie
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 21 Apr 2012 21:24
by Jorrie
Ek het 'n paar van ons Richtersveld fotos op my Facebook site gesit.
Vir die wat belangstel soek vir "Jorrie Jordaan" op FB. Ek is die een met 'n Patrol vir 'n Avatar (dieslfde een as wat ek hier op die Patrol forum gebruik).
Kyk ook vir
http://www.facebook.com/profile.php?id= ... ef=tn_tnmn
Ek hoop die thread help.
Groetnis
Jorrie
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 21 Apr 2012 23:57
by Tinus lotz
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 22 Apr 2012 00:25
by Jorrie
Tinus
Ek kan dit werklik aanbeveel. Dit was 'n spesiale ondervinding.
Ek het so pas 'n trip report gefile. As jy meer info nodig het laat my weet, dan sal ek vir jou 'n uitnodiging stuur na my Dropbox wat al ons beplanning weergee.
Groete
Jorrie