Re: Fender flares for MQ
Posted: 13 Oct 2012 22:07
Oompie ek kan sien jy het daai ondier gemis en jy geniet hom sommer baie weer! Die wobble is mooi uitgesorteer! Laas week het ek nog hun alternator belt opgekou, sou toe agterkom die waterpomp en alternator het nie diezelfde size pulleys op nie, gelukkig kon die manne by die wee uit shop my darem help!
Ek het ook begin aan daai agterste bumper! Ek gaan die ou gees die verskriklikste trekstang bou, in mense heugenis, net omdat ek kan!
Sodra ek bietjie verder is sal ek pictjas stuur!
Mens moet geduldig wees met die ou ondiere!
Groete
Kwak
P.S. Ek het op OLX afgekom op 'n ou wat twee Patrols strip vir parte, as iemand belang stel