Page 3 of 3

Re: Storage/drawer system

Posted: 02 Dec 2011 10:30
by Dolf
Peter,

Al wat ek gaan sê = "Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry, vir altydkry"!!

Dis nie verniet jou leuse (met 'n klein aanpassing!), uitstekende en mooi deurdagte planne, doen so voort, dit maak ons almal kriewelrig.

Groete

Re: Storage/drawer system

Posted: 28 Apr 2024 09:33
by SJC
Peter Connan wrote: 08 Nov 2011 15:12 Here are the first two boxes:
DSC_2584.jpg

This is how they connect:
They have hooks at the top:
DSC_2587.jpg
and alignment pins in the bottom corners:
DSC_2589.jpg

As you can see, each box also has handles at both ends.

This is what the clip looks like:
DSC_2585.jpg

I am hoping to have all this finished by Christmas.
hoe swaar is die yster bokse ivm sê nou maar hout bokse of laaie?

Peter Connan wrote: 21 Nov 2011 11:03 This is the teflon strip the drawers run on.
_DSC2919.jpg
This stuff works unbelievably well at reducing friction>

For those that are interested, it's available from Nusaf Danymic Tech, who have branches in woodmead and Belleville, at about R26/m
so jy gebruik die teflon strips in plaas van "sliders"... interressant.

Re: Storage/drawer system

Posted: 28 Apr 2024 10:50
by Peter Connan
Ek het nou net 'n boks geweeg. 4kg (insluitend rubber uitleg op die binnekant). So 24kg vir al ses. Ek weet nie regtig hoe dit vergelyk met hout nie. Maar ek verloor baie minder interne spasie omdat dit soveel dunner is. Ek kon hulle ook van dunner staal gemaak het, hulle is onnodig sterk (ek het hulle al gebruik as trappies).

Die teflon beweeg nie so maklik as bearing sliders nie, maar maklik genoeg vir my, en hulle is goedkoper en ek glo kort baie minder onderhoud. As iets in die laaie lek (gewoonlik die vrou se botteltjies bier wat se proppe loskom), vee ek dit net met 'n nat lap af. Daai selfde teflon strips is nog steeds in my laaistelsel en ek kan nie regtig enige slytasie sien nie.