Page 3 of 4
Re: New Member - Jorrie
Posted: 09 Nov 2011 21:59
by Jorrie
Nou het ek uiteindelik geslaag om 'n paar fotos in 'n album te sit.

Re: New Member - Jorrie
Posted: 09 Nov 2011 22:28
by Jorrie
Jorrie wrote:Oom Mac
Ek het netnou 'n reply geskryf, maar ek is nog dom op hierdie forum. Dit het verdwyn. Ek moet soek daarvoor.
Vir nou sal ons Beast as Beast II bekend staan want ek wil nie vir Nico onstel nie. Ek het hom onlnags by die LA Sport Expo in Pretoria onrmoet, en dit was Nico wat my na hierdie forum verwys het. Benewens dit alles lyk ons twee Beasts omtrent presies dieselfde, syne is 'n 1999 model en myne 'n 1998 model, dieselfde kleur ens.
Die fotos sal nog kom, ek het gisteraand probeer maar die fotos he 'verdwyn'.
Groete
O gaats, ek het die verkeerde man beet gehad. Dit was nie Nico Pienaar vir wie ek by die LA Sport Skou teegekom het nie, maar vir Kobus Pienaar, en dit is hy wat my na die forum gelok het en dit is sy Patrol was nes myne lyk.
Nico, baie jammer vir die ongerief. Groot verskoning.
Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 07:20
by Peter Connan
Mooi fotos dankie Jorrie
Wie s'n is die Y60 in die laaste foto?
Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 07:22
by Herrie
Hoekom sien ek nie die fotos nie

Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 07:24
by Peter Connan
Kobus dis in sy personal album, nie op die thread nie?
Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 08:13
by Grootseun
Mooi Jorrie , eish ek soek ook so bumper op myne - dalk kom kersfees vroeg die jaar vir myself en kry die fam kleiner geskenke , n man se patrol is immers n man se patrol

Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 08:53
by Peter Connan
n man se patrol is immers n man se patrol
Selfs as dit eintlik sy vrou se Patrol is ne?

Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 13:51
by Grootseun
Pieter , dis n slim truuk daai van my , jy sien n man wil sy hardbody hou maar hy wil n patrol ook he - maklike plan se vir mammie jy verkoop haar golf en koop vir haar n patrol want dis veiliger en meer fam georienteerd - en siedaar jyt vir swambo happy en twee nissans in die garage en die hitlers revenge is van die werf af -

Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 21:15
by Jorrie
Peter Connan wrote:Mooi fotos dankie Jorrie
Wie s'n is die Y60 in die laaste foto?
Hi Peter
Ek weet nie.
Die oom (met die Patrol en sy sy seun met 'n LR Disco 3 was die dag daar. Ek het die foto geneem omdat ek beindruk was en toe nog aspirasies vir 'n Patrol gehad het. Ek sal ook graag wou uitvind wie s'n dit is. My vrou werk vir 'n maatskappy wat voertuie en hulle eienaars kan trace, maar ek wil nie graag daardie paadjie loop nie. Ek kan intussen net noem dat die Oom se Patrol regtig in 'n puik toestand was en dat hy nie rerig in die water wou in foeter nie, sy sean het hom orrtuig en hy is sonder 'n issue daardeur.
Re: New Member - Jorrie
Posted: 10 Nov 2011 21:20
by Jorrie
Herrie wrote:Hoekom sien ek nie die fotos nie

Ek probeer uitwerk of Kobus Pienaar en Herrie dieselfde persoon is. Dit wil vir my so voorkom en ek is nie seker hoe om die vraagstuk te benader nie, en ek wil niemand ontstel nie. Kan iemand my help? Herrie?