Page 3 of 3

Re: Future Visit To Lesotho

Posted: 14 Nov 2011 13:32
by Jules
Is die Richtersveld dan nie in Lesotho nie?? ek het nou rerig uitgesien dat ek sommer twee vliee met een klap gaan doen in Desember ???

Shalom

Re: Future Visit To Lesotho

Posted: 14 Nov 2011 18:56
by Jorrie
Sorry Jules :salute:

Re: Future Visit To Lesotho

Posted: 15 Nov 2011 08:40
by Aries66
Hi Jorrie
Beplan julle om die omgewing of net die Richtersveld Park te doen?
In dien julle die omgewing wil doen kan ek vir jou by 'n friend die
Ko-oordinate van 'n paar baie lekker en mooi afgesonderde gedeeltes kry.

Het die omgewing so drie jaar terug gedoen en dit was my lekkerste
vakansie nog. Het ook 'n kort terug voer gegee oor ons roete wat ons gedoen het.

Sterkte en voorspoed met die beplanning.

Re: Future Visit To Lesotho

Posted: 19 Nov 2011 20:36
by Jorrie
Hi Arries66

Ek het vir jou 'n persoonlike boodskap gestuur.

Dankie vir die aanbod..
Groete

Jorrie

Re: Future Visit To Lesotho

Posted: 19 Nov 2011 23:07
by Kagiso II
:offtopic:

ughmm ughmm ... hirri is Swaziland gesprek .. daar IS mos 'n Richters gesprek ook [einste Jorrie het hom geskep ook nog :rolling:

hier is die meeste manne al oud[erig] en party, soos ekke, totaal horing oud .. munni di eoutoppies verwar nie :rolling:

Re: Future Visit To Lesotho

Posted: 22 Jan 2012 00:59
by Jorrie
Kagiso II wrote::offtopic:

ughmm ughmm ... hirri is Swaziland gesprek .. daar IS mos 'n Richters gesprek ook [einste Jorrie het hom geskep ook nog :rolling:

hier is die meeste manne al oud[erig] en party, soos ekke, totaal horing oud .. munni di eoutoppies verwar nie :rolling:
Sorry Oom Mac, Ek leer nog en sal nog reg kom, moenie lag nie. :think: Ek lewe met my kop onder die water, so dit vat lank om soos julle te leer dink. WWW