Page 3 of 4

Re: CAMPING BED

Posted: 26 Jun 2009 12:42
by Herrie
Ek dink hy kan werk maar ek het nie sulke breë kante nodig nie.

Re: CAMPING BED

Posted: 26 Jun 2009 16:52
by Stefan
Die issue is nie die bed nie, dis die matras.

Re: CAMPING BED

Posted: 29 Jul 2009 02:24
by Kagiso II
eisjjj - outoppies soos ekke moet partykeer dinge 4 keer lees om mis vertstaan dood te slaan ... neem nou maar Herrie se nota: "Koos, ek het 'n opblaas matras gebruik. Ons het tans een van daai Intex dubbel matrasse wat so 40cm hoog is met ingeboude pomp (220V maar ek het 'n 1000w inverter). Hy het goed gewerk maar die vrou wou hom nog stywer gehad het. In Sawuti het hy begin afblaas - het iewers 'n doring opgetel en soek nog steeds die gat!"

mensdom, en AMPER raas ek met arme Kobus oor ek nie stryt kyk 'ie.
Ek en Dwergie het elkeen ons eie stretcher - met 2-duim sponsmatras [hoe digtheid] ... en daar is genoeg plek in die tent om die matrasse op die grond te gooi as mens koud kry ... of alleen voel. Me, t my 125 Kg breek ek net te veel van daai stretchers, so ek soek ook 'n skerp plan, samblief.
Daai ou 'army' katels se ontwerp is slim - goed is net swaar - maar as mens daai raam omskakel na iets ligter [alum??]
Annerding - kwien en king saaize en dubbelkooi is TE groot - dan rol my maatjie weg - 3-kwart klink vir my reg vir kampeer ... EN mesn kan laaiplek kry vir so iets [behoort onder die dakrak in te skuif - soos daai tafels ????
ek dink maar net - hoe skat julle ?

Re: CAMPING BED

Posted: 29 Jul 2009 07:57
by Herrie
Bytvas Mac - ek is besig om 'n nuwe een te ontwerp vir ons Kgalagadi trip!

Re: CAMPING BED

Posted: 29 Jul 2009 15:50
by KOOS BEST
Ons wag angstig , en byt vas.
Ek het net vandag by n matras fabriek 2 x sleepmates gekoop @ R 250.00 in Isithebe . Dit is die convoluted matras soos in die illustrasie, dit is 45mm dik high density. Hulle sit dit bo-op die duursame Edblo matrasse en dan word dit oorgetrek . Ek gaan dit smaller sny van 137cm na 120cm (mens moet kamp exciting maak)en is ongelukkig net 190 cm lank , sal daarvan gelaaik het as dit 2m was.Ek gaan dit oortrek mat ripstop canvas en 3 straps aan sit om dit op te rol. Sal jul wys en fotos stuur, hoop dit werk .Ekm probeer dit maak soos die een waarop die girl le.
Ek is darem nog nie so oud nie ,wil nog NABY vroulief in die kooi klim. Moet nog net iets praktiseer om nou bietjie van die grond af te slaap, maar nou wag ek vir Herrie se kontrepsie!
Herrie keep us posted
Lekker slaap
Koos

Re: CAMPING BED

Posted: 11 Aug 2009 08:12
by Herrie
OK, die bed is bebou en getoets - slaap lekker.

Opgevou met my strecher langsaan net om die grootte te wys.

Re: CAMPING BED

Posted: 11 Aug 2009 09:13
by KOOS BEST
Baie mooi Herrie, slaap rustig!

Re: CAMPING BED

Posted: 11 Aug 2009 11:45
by Kagiso II
is dit nou om di egesegde van "moenie laat slaplê nie" te om skep moenie laat slaap lê nie ??? :oldtimer:

Kobus - as oompie daai kooi so uitkyk - dis nou meerdoelig tot in di eumpteenthe degree daai - jy maak net stel langer pote by en sid 'n blad op [sommer 2-ply] en dan dien daai handwerk van jou as 'n tafel bedags - 'n lekker HOë tafel soolat 'Mandy nounie hoof enigsens vooroor te staan en werk nie ... ek dink sommer net.
Moo man - wlgedaan, knapgedaan. (waar plaas mens bestellings ??)

Re: CAMPING BED

Posted: 11 Aug 2009 12:55
by Herrie
Goeie idee Mac - dis net so maklik om jou Boesman se roofrack in 'n bed te verander - sit net voete aan hom.

Re: CAMPING BED

Posted: 11 Aug 2009 16:26
by Kagiso II
Mmmmm - dis waar - maar dan issit nie naasteby so bereikbaar nie en bruikbaar nie. en Dwergie weier om te klouter. [in die openbaar] so, bedjie soos Echo se trylirkjies is BG - maar daar end dit.
Ek kyk nou na 'n CAMPTECH Camper waentjie ... ek dink dis wat hirr outoppi kan hanteer en die kooi is knie hoogte [KWIEN SAAIZ !!!!, nogal]