Page 3 of 3

Re: Soos belowe...

Posted: 20 Feb 2012 18:09
by arnoldh
Hi Langman

Ek is ook besig om na die EFS 50mm te kyk. Het jy coils en shocks gedoen of net die shocks?

Is dit nodig om die coils te doen?

Groete

Arnold :confused:

Re: Soos belowe...

Posted: 21 Feb 2012 11:17
by Langman
Hi Arnold

Ek het coils en shocks laat doen. Dit kom in n' stel as ek dit nie mis het nie en ek dink in elk geval die een komplimenteer die ander so instaleer maar beide. Ek het myne by LA Sport laat instaleer en dit het my in die omgewing van R11 000 gekos in Oktober 2011 en dit het n' steering stabiliser ook ingesluit.

Dis n' brilliante suspensie oor die algemeen en goeie waarde vir die geld wat jy gaan betaal.

Voorspoed met die keuses.