Page 3 of 33
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 13:20
by Gerrie
Daarsy, op aandrang van Peter is my avatar ook nou verander en ek sal in die week nog foto's oplaai van die trippie!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 14:33
by David
Katvis! So 'n MQ Safari bly darem 'n mooi ding!

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 14:41
by Gerrie
Jip, kan nou nie maar wag vir die naweek se pret nie!!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 14:42
by JG Shields
Mooi Gerrie en Oom Mac! Nou ry julle albei baie goeie karre......net soos julle gedoen het voor julle ruiltransaksie!

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 15:55
by Gerrie
Ja kyk, my trippie op Gauteng toe met die Camry was nou maar baie gemaklik! Nie dat die trippie terug ongemaklik was nie - die Safari hou my wakker op die pad...
En daai Camry het nog baie myle in hom!!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 16:08
by Tinus lotz

dis darem n mooi kar daai!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 21 Sep 2011 20:46
by Stefan
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 22 Sep 2011 16:04
by Gerrie
Is alles nog aan die rol vir Saterdag?
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 22 Sep 2011 16:04
by Stefan
Soos tant Hessie se wit perd!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 22 Sep 2011 16:14
by Gerrie
Djissou!!! Kan nie wag nie!!