Page 3 of 4
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 14 Sep 2011 22:59
by Nikolai B
Hey thanks for the translation!! That's a funny one: pad waardigheids test!!! Depends on the kind of "pad" you drive on ?!
Bij ons in Spanje grote problemen hier mee , alles moet door inspector veilig verklaard worden , kost veel geld

en tijd!!
Natuurlijk komen er ook dingen af en bij voor en na de toets!!
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 10 Oct 2011 15:25
by FRANCO
Hi Louis (Aries)
I would also like a replacement bumper and your price seems fine.
Have you sorted out the requests for a spare wheel carrier yet, as I would like one on mine as well?
Franco

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 15 Oct 2011 17:06
by cdv
Jy het nie dalk ook daarna gekyk om die sleephaak 'n vinnige afhaal funksie te gee nie? Ek sal die sleeppunt graag agter die spaarwiel wil kry.
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 20 Feb 2012 22:07
by Tommie
Hi Arries, is daar nog van die bumpers beskikbaar? En is die prys nog dieselfde? Het die bumper ook recovery punte?
Groete Tommie
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 20 Feb 2012 23:28
by Alex Roux
Oom, ons sal tog een dag een plan moet maak om die Spanjaard Nikolai, wat Hollands praat, op een Safari te neem in Suider Afrika.
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 21 Feb 2012 10:23
by Kagiso II
NICOLAI: - Daar heb je het nu - Nicolai, je bent uitgenodigd om naar Zuid Afrika te komen en een Safari met ons samen te gaan.
O-ja, de "pad waardigheid" is een begrip bedoeld dat het voertuig is waardig om op de weg te gaan :-))

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 22 Feb 2012 14:58
by Mammoth
Hi Tommie
Lynx4x4 het vir my n' baie mooi (Custom) bumper gebou. Ek is sooo happy ek kan somme my broek vuilmaak. Ongelukkig kan ek nie die PIC's plaas nie, maar ek is baie happy met die diens.
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 23 Feb 2012 02:39
by Coltenator
Hi Aries
As hy sal pas op my 07 4.8 en dit n straight "bolt-on" is,dan stel ek graag belang.
Weskus Groete
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 23 Feb 2012 08:03
by ricster
Louis .... Ek like daai kwaai !!!.... will also be interested in getting one
Re: REPLACEMENT REAR BUMPER
Posted: 23 Feb 2012 08:53
by Aries66
Hallo almal.
Jong sal weer met Chris opvat, wat die een gemaak het , hy egter op die oomblik so oorval met sy boswa bestellings dat ek nie kan se
wanneer hy weer tyd gaan kry om van dit te bou nie. As julle wil kontak hom direk van sy web blad af.
www.offtrax.co.za hy het 'n epos
Skakel daar.
Groete
Louis