Page 3 of 5

Re: M/T Tyres

Posted: 09 Jul 2012 09:56
by Sias
Tinus - Kan jy dalk vir my uitvind vir Coopers A/T3 in 'n 275/70R17 asb? Ek weet die agente het geskuif, maar dalk kan jou kontakte dit in die hande kry? Ek het 5 nodig asb...

Re: M/T Tyres

Posted: 09 Jul 2012 21:20
by Tinus lotz
Sias
Ek het laasweek met barend gepraat hulle bring drie containers vol coopers in vir hulle self omdat daar nog nie nuwe agente is nie
Ek hou baaie van die STT
Hoekom kyk jy nie na KM2 nie???? Dawid. Chris skinner en nog n paar manne in die kaap ry die selfde groote en almal is happy?

As jy een breek in n jaar of wat het n mens die vertroue om te weet dit gaan beskikbaar wees? :mytwocents:

Re: M/T Tyres

Posted: 09 Jul 2012 21:26
by Tinus lotz
Sorry Sias

Sal more die manne bel en vir jou uitvind :thumbup:

Re: M/T Tyres

Posted: 10 Jul 2012 07:26
by David
Ek stem vir die KM2's -20k gelukkige km's :thumbup:
Interesant genoeg 'n vriend van my het STT's op sy Cruizer 70 gesit en binne 5 duisend km's het hulle tekens van krake gewys - blykbaar 'n slegte 'batch'. Gelukkig was die ouens by wie hy dit gekoop het gewillig om dit terug te vat maar hy ry nou BFG A/T's :rolleyes:

Re: M/T Tyres

Posted: 10 Jul 2012 08:50
by beast
Jis ouens ek soek ook tyers vir die Patrol Het nou 285/70/16 BF All terrein op en hulle het nog bietjie loop op. Ek wil graag 295/75 toe gaan. Khumo maak nie meer die mooi mud wat ek op Rhino het nie en hul nuwe een is nie mooi nie. Help asb vir advies, nie heeltemal convinced dat ek Mud toe moet gaan nie, maar as ek vir Chuck kyk , dan lyk hy mooi met die muds

Re: M/T Tyres

Posted: 10 Jul 2012 09:28
by Izak
Tinus

Terwyl jy aan die bel is, ek soek 305/70/16 MUDS. MOET Maxxis Bighorn of KM@ wees.

Ek het gister na die verskil gekyk tussen die 285/75/16 en die 305/70/16 en die verskil is opmerklik.

Thanx

Izak

Re: M/T Tyres

Posted: 10 Jul 2012 09:39
by Sias
Tinus - Ek kyk spesifiek na die Cooper A/T3 bande omdat hulle 'n 70% pad en sand en 30% grond/modder spesifikasie het. Op die stadium pas dit in my rygewoontes/patrone in.
Ek ry op die stadium met Pirelli Scorpions en hulle dien die doel heel goed.

Re: M/T Tyres

Posted: 11 Jul 2012 00:54
by Jorrie
ricster wrote:Jorrie, I must say that the Kumho's I have on are fantastic..... but ... I can only compare them to the Bridgestone Duellers AT (31") I had on before. there is no contest which is for me the better tyre. As I said before they are quite noisy on the tar, and re-balancing them seemed to be difficult after they had done a few Km. In the wet, on tar they do stick like sheeeet to a blanket..... :lol: .... ( I think better than the Duellers ). I went for the Kumho because the price was right, and they had proved themselves with other guys.

Mileage is dependent on the type of terrain you will be traveling on. On the beach sand in Mozambique, and Atlantis.... it eats the rubber ( but will do that on any tyre ).... on the rocks, you get the odd chunk of rubber carved out of the knobbly.

So overall I am happy with the performance!!
Cedric

Thanks for the info. I have some decisions to make in the near future - rims, tyres and suspension AND budget. :thumbup:

Re: M/T Tyres

Posted: 11 Jul 2012 06:05
by Gerrit Loubser
Izak wrote:Ek het gister na die verskil gekyk tussen die 285/75/16 en die 305/70/16 en die verskil is opmerklik.
Die buitediameters van daardie twee bandgrootes is byna identies, maar die 305-bande is so 20mm breƫr as die 285-bande. Op my 4.5 raak die 285-bande (op die standaardvellings) reeds liggies aan die agterste wielholte wanneer die suspensie artikuleer.

Re: M/T Tyres

Posted: 12 Jul 2012 10:49
by Tinus lotz
Hier is die info
Cooperrs sal 5aug land dan kan ons pryse kry dis bietjie moeilik voordat. Hulle deur customs is
285 \ 70 \ 17 km2 2800
305 \ 70\ 16 km2 3220
285\75\ 16 km2 2830
285\ 75\ 16 goodyear NTR 2100
Daai ntr lyk vir my na n barggain. :thumbup: