Page 3 of 3
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 21 Jul 2011 13:08
by Herrie
Hi Gerrie, het jy toe JHB toe gekom - het niks van jou gehoor nie!
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 21 Jul 2011 22:52
by dieselfan
Drive out is my mag of choice, over sa4x4. Although LW is not bad just not as good as it used to be. I preferred it when it was like 4x per year, they focused more on content quality and uniqueness.
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 22 Jul 2011 01:06
by Kagiso II
As daai Lobo my so staan en eengluur daar inni graats oorlat hy nie gery word nie kry ik skoon rillinhgs ... [laat my dink aan Ed die Hahina as Syd se "MUFASA!!!" dan rrrrrriiilllll hy so en daseg hy"Saitdagain, sayitagain ... Lobo staar so my so van lat hy gehoor het iemand wil hom kaap toe vat....
As jy daai wit wolf storie nie ken nie - beteken Lobo ook maar NIX nie ..
heijjjjjjjjjj dis laat-vroeh: Ik gan nou sjlaapppp
Re: Wegry Julie 2011
Posted: 01 Aug 2011 11:25
by Gerrie
Sorry Kobus, ek het toe Lanseria toe gevlieg...
Ooompie - een van die dae - ek moet net gou so klein trouetjie afhandel volgende naweek...
