Page 3 of 6

Re: Maus en 4.8

Posted: 20 Jun 2011 13:19
by Peter Connan
JG hoe sukkel jy vandag so met jou vingers?

Sias die 4.6 diffs behoort jou van 1600rpm na 2080rpm te neem teen dieselfde spoed.

Dis nou wel duur, maar ek weet jy crownwheel and pinion kits nuut koop, onder andere by Superior Engineering in Aus?

Re: Maus en 4.8

Posted: 20 Jun 2011 13:53
by Sias
JG Shields wrote:Net 'n vraag. Hoe het dit gebeur dat julle nie hierdie dinge voor die ombouing uitgewerk het nie? Ek het destyds voor die tyd my somme gemaak en presies geweet waar die revs teenoor snelheid gaan staan.
Dieselfde manier wat dit gebeur het dat ek duisende rande as skoolgeld moes betaal omdat die ou nie geweet het wat hy doen nie. Dieselfde rede wat die verdomde "rev counter" nie werk nie en die ratkas olie lek. Dieselfde rede hoekom ek 'n ander exhaust moes opsit... Ek dink nie die ou het self geweet watter ratkas dit is wat saam met die enjin gekom het nie en hy het nie moeite gedoen om uit te vind nie. In elk geval, as ek oor die hele storie praat, wil ek iemand bykom en lelik seermaak!
Die kar gaan nou binnekort in om die ratkas uit te haal om nuwe gaskets/seëls/wat-ook-al in te sit en ek het vir die ou gesê hy moet kyk wat die ratios is, sodat ek kan kyk wat ek moet verander.
Ek kan hoor die engine se rpm is baie laag as ek op 120 is, dit klink nie veel hoër as die idle spoed nie, dis hoekom ek sê 1600rpm. As ek van die 3.54 na 'n 4.1 gaan, sal dit definitief help.

Re: Maus en 4.8

Posted: 20 Jun 2011 14:07
by Peter Connan
Sias die beter timing lights het die vermoe om rpm's te meet. Iewers naby jou moet daar 'n mechanic wees wat jou kan help om dit te meet, dan kan jy ten minste 'n verhouding kry tussen rpm en spoed?

Re: Maus en 4.8

Posted: 20 Jun 2011 14:24
by JG Shields
Ok Sias, ek verstaan. Die manne wat die ombouing gedoen het het jou sien kom met geld maar hulle klink nie vir my na ervare ombouers nie. Ek hoop regtig jy kom reg.

Ek stem saam met Peter in die sin dat jy eers die akkurate lesings moet kry op al die toepaslike komponente en dan besluit waar jy die aanpassings moet maak. Iets se in elk geval vir my dat die ratkas wat jy nou in het wesenlik verskil van die 4.8 wat jy in gehad het. Dis jammer. Indien jou revs bewering van 1600 akkuraat is, en Peter se aanduiding daarom ook as reg aanvaar moet word, sal ek na die 4.6 ratio diffs toe gaan as ek jy was.

Re: Maus en 4.8

Posted: 20 Jun 2011 14:38
by Sias
Dankie Peter en JG, julle help baie met julle raad en laat 'n mens darem beter voel. Ek sal iemand gaan soek wat dit kan doen en dan maar van daar af verder gaan.

Re: Maus en 4.8

Posted: 20 Jun 2011 14:49
by Peter Connan
Sias as jy nie daar regkom nie, ek het so 'n timing light. Ek is in Kempton.

Re: Maus en 4.8

Posted: 23 Jun 2011 18:30
by Kagiso II
En Ferdie het my net so gemors jop gedoen - [vra maar mnr Connan - hy was onder Boesman en het daai "diefwering" gesien...] Bly net weg van Doxa Engineering os eenvoudig soos dit [Sias - jy is te ordentlik - es jy sleg diens kry - waarsku die ander. MAAR as dit goeie diens is - vertel die ander.

Re: Maus en 4.8

Posted: 24 Jun 2011 07:58
by beast
:mytwocents


Hi guys, I have come in late on this discussion, but let me share my experience. On my Navara 4l I have a Maus. It has changed the vehicle from a bakkie to a sports car. What I like about Maus is that they dont open the engine, change chips and exhaust. On my older Hardbody 3l I had the V/d Linde done. They open engine and work on crank. V/d Linde took the figures from 125 kw to 155 and Maus took it from 198 to 230 on the Navara. I am now considering to also do work on my 4.8 Patrol, but because the kilos are high I would go to v/d Linde as they open the engine, which means the engine is checked and then the modification is done in the engine. I am told that Patrol 4.8 engines are over designed and one can get much more out of them. If I see what happens on y tube between the Patrol and Lambo then it must be true. I will soon contact v/d Linde and ask what costs and what is done and how much more power.

Re: Maus en 4.8

Posted: 01 Jul 2011 21:45
by tour de frans
Hello Manne.Ek kom n bietjie laat hieraan.
Herbi,kom kuier ek bly nog op dieselde plek.Besig met n Cruiser 4.5 turbo en n Chev 350 stroker na 383 met supercharger...
Nog iets oor n Maf.Hy meet die gewig van die lug.(Mass)Soos die engine dit gebruik.Die draaitjie kry krag(o tot 5v)Soos die lug oor die draad vloei koel die draadtjie af.Die ecu probeer die draadjie warm hou,en hoe meer lug vloei hoe meer volt sit die ecu in om die draad warm te hou.Op die manier bepaal die ecu die load van die engine en die gewig van die lug wat hy gebruik,en fuel daar volgens.
n 4.8 Patrol maak groter veskil met n freeflow exhaust as n unichip.Hulle kan gechip word maar dis moeilik en neem tyd.Moet nie so n engine oopmaak vir gasflow of cam nie.Behalwe as jy wil race met die ding.
Sias,jou gearbox se ratios sal nie help om te verander nie,as ek jou post reg verstaan.Ek dink ook nie dit kan gedoen word nie.Watter box is daai.(n 4l60e of 4l80e)Verander die diffs,MAAR daai v8 het mos goeie bottom end torque.Kyk eers of die engine se krag reg is.Daai engine torque al hard op n 1600rpm.
Groete almal.

Re: Maus en 4.8

Posted: 12 Mar 2012 15:31
by beast
:helpsign: Is daar n finale antwoord op die vraag, want dit is nie duidelik wat n mens moet doen nie? Kan iemand eenvoudige antwoord gee asb.